03/06/2026
π° JEUG NUUSBRIEF | 03 Junie 2026
Hier is ons nuusbrief vir hierdie week π!
Ons begin βn nuwe reeks β My Identiteit in Christus β 8 weke lank vanaf 12 Junie.
Kom ontdek wie jy regtig is in Christus en leef die lewe waarvoor Hy jou bedoel hetπ
Ons bid vir almal wat Eksamens skryf - Julle het dit!!!πͺπΌ
Sien julle VRYDAG!!!π₯π₯π₯