Galiléa Gesins Hengel Kompetisie

Galiléa Gesins Hengel Kompetisie By Galiléa vier ons geloof, familie en visvang.

Geïnspireer deur Markus 1:16–17, wil ons nie net hengelaars wees nie, maar vissers van mense om gesinne te verbind, die skepping te geniet en deur geloof, liefde en eenheid ander na Christus te lei.

Goeie naand Galiléa familie 🌿Soos julle weet het ons tiende hierdie jaar gegaan vir die Wolmer-uitreik wat werksaam is i...
17/05/2026

Goeie naand Galiléa familie 🌿

Soos julle weet het ons tiende hierdie jaar gegaan vir die Wolmer-uitreik wat werksaam is in Pretoria-Noord. Dit is vir ons ’n groot voorreg om deel te kan wees van wat die Here daar doen.

Hier is ’n paar foto’s van die bydrae wat gemaak kon word en die verskil wat dit bring. Ons is dankbaar vir elke persoon wat saamdra, bid en ondersteun. Mag al die eer aan die Here gaan vir Sy voorsiening en goedheid. 🙏✨

“Dit is saliger om te gee as om te ontvang.” – Handelinge 20:35

12/05/2026

Hengelaars het kalm, maar gefokus, hul gear reggekry, elkeen in sy eie zone, met dieselfde doel – die Galiléa Gesins Hengelkompetisie.

Hi Gerrit, ek vertrou dit gaan nog goed. Hier is die link na julle artikel toe wat jy maar orals kan share, asb. https:/...
12/05/2026

Hi Gerrit, ek vertrou dit gaan nog goed. Hier is die link na julle artikel toe wat jy maar orals kan share, asb. https://foranglers.co.za/galilea-gesins-hengelkompetisie/ Mooi dag verder, Lorna

Hengelaars het kalm, maar gefokus, hul gear reggekry, elkeen in sy eie zone, met dieselfde doel – die Galiléa Gesins Hengelkompetisie.

08/05/2026
08/05/2026
Galiléa Gesins Hengel KompetisieBaie dankie vir nóg ’n onvergeetlike jaar vol kamp, lag en lekker gesels. Maar bo alles—...
05/05/2026

Galiléa Gesins Hengel Kompetisie

Baie dankie vir nóg ’n onvergeetlike jaar vol kamp, lag en lekker gesels. Maar bo alles—’n tyd om weer alles in perspektief te sit en te besef dat alles in die lewe volgens God se tyd gebeur, nie ons eie nie.

Elke jaar oortref die span hulself en elke jaar maak hulle dit net nóg meer spesiaal. Ons waardeer elke oomblik en sien reeds uit na volgende jaar!

As jy nog nie die Galilea gesins-hengelkompetisie bygewoon het nie, moet jy beslis nie weer jou kans laat verbygaan nie dit is werklik iets besonders!

Ek deel graag hierdie gedagte met julle en my Koffie Met Jesus!

“Alles gebeur op ’n bepaalde tyd. Daar is ’n tyd vir alles in die lewe—’n tyd om te begin en ’n tyd om te eindig; ’n tyd om te bou en ’n tyd om te herstel; ’n tyd vir trane en ’n tyd vir vreugde; ’n tyd om vas te hou en ’n tyd om los te laat.

En al verstaan ons nie altyd God se plan nie, bly een ding waar: alles wat Hy doen, is mooi en op die regte tyd. Ons taak is eenvoudig om die lewe te geniet, dankbaar te wees, en die klein seëninge raak te sien. Want selfs in die gewone, lê daar ’n geskenk uit Sy hand.”

Tot volgende keer Groete Line Legends👌🏻👍🏻💪🏻🎣

Dit was vir ons ’n groot voorreg om hierdie jaar vir beide laerskole kos ter waarde van R13 900 te kon voorsien. Die dan...
04/05/2026

Dit was vir ons ’n groot voorreg om hierdie jaar vir beide laerskole kos ter waarde van R13 900 te kon voorsien. Die dankbaarheid is oorweldigend, en ons glo die kos het op presies die regte tyd by die regte plek uitgekom.”@ learskool Tuine en Learskool Hermanstad

02/05/2026

I got over 50 reactions on my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

R300 EACH AMAZING FOR WINTER FISHING  THERMAL WINTER WATER PROOF PANTS PM ME FOR MORE INFO AVAILABLE FROM SIZE MEDIUM TI...
02/05/2026

R300 EACH
AMAZING FOR WINTER FISHING
THERMAL WINTER WATER PROOF PANTS
PM ME FOR MORE INFO
AVAILABLE FROM SIZE MEDIUM TILL 4XL
Please contact moe jala
On 084-456-87-51

Verwysing galiléa

02/05/2026

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Galiléa Gesins Hengel Kompetisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Galiléa Gesins Hengel Kompetisie:

Share