12/11/2024
Kinderbediening prysuitdeling 2024.
Die kinders se hardewerk word beloon. Dankie vir elkeen wat deel was daarvan. Die jaar was vol seeninge en ons kan net die Here dank vir Sy goedheid en guns.