27/08/2026
Klik gerus op die skakel om die volledige diens op ons YouTube-kanaal te sien. (4de in die preekreeks Reënboogpraatjies). Laaste diens van die reeks is 30 Augustus 2026.
https://www.youtube.com/live/Oyxtw0vTr6I?si=YBP2GjOaxPfhjMgj