APK Wesmoot

Directions

APK Wesmoot Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from APK Wesmoot, Church, Hannystraat 890, Pretoria.

17/10/2026

Mannesang rondom hervormingsfees! Kom sing saam - oupas, pa's, seuns. Sluit gerus by ons WhatsApp-groep aan vir meer inligting en deel dit asb met vriende en belangstellendes.

Die uitnodigingskakel na hierdie groep: https://chat.whatsapp.com/HStfS5ymX4oHjQKpjELp7W

11/09/2026

Broederlike Gesprek Sinode 2026 soos gelewer deur ds. Johan Schütte. Deel gerus hierdie impakvolle video met u vriende.

https://youtu.be/oviNUIb4eGw

27/06/2026

Die Afrikaanse Protestantse Kerk is op 27 Junie 1987 gestig, met 'n toekomsdroom vir Suid-Afrika en wyer, naamlik: "... 'n gemenebes van gelowige volke wat almal die heerskappy van Jesus Christus erken en saam besig is met die uitvoering van sy plan, mekaar kan help, kontak met mekaar kan maak, oor en weer 'n roeping teenoor mekaar kan vervul. Op hierdie wyse wil hulle alle volke oproep om hul hande te klap en tot eer van God te juig; om hul stem te verhef en sy Naam in elke stad op aarde te roem."

02/06/2026
07/05/2026

Een van die eerste vakansiedae wat verwyder was, was Hemelvaartsdag. Wat sê die huidige regering daardeur? Die antwoord is eenvoudig: Hulle onderwerp hulself...

08/03/2026

NB!

Eredienste sal vervolgens om 09:00 in die oggende plaasvind en nie meer om 09:30 nie🙏🏻

Kom ons herdenk die Gelofte van 16 Desember 1838 saam as gelowiges. Bring jou vriende en familie saam in aanbidding voor...
13/12/2025

Kom ons herdenk die Gelofte van 16 Desember 1838 saam as gelowiges. Bring jou vriende en familie saam in aanbidding voor die Heilige God van die hemel en die aarde. Soli Deo Gloria- "Aan God alleen die eer".

11/12/2025

Prof. Johan Bosman stel die Afrikaanse Bybel (Nuwe Testament) met kanttekeninge bekend.

Ons jaarlikse Kerssangdiens is om die draai. Bring julle familie en vriende en kom vier die geboorte van Jesus Christus ...
14/11/2025

Ons jaarlikse Kerssangdiens is om die draai. Bring julle familie en vriende en kom vier die geboorte van Jesus Christus met jou hart en stem🎵🎶🙏🏻 Almal is welkom✨️⭐️

Address

Hannystraat 890
Pretoria
0082

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when APK Wesmoot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category