Trinity Bedieninge

Trinity Bedieninge Verkondig die ware evangelie van Jesus Christus soos opgeteken in die 1933/53 Afrikaanse vertaling van die Woord van GOD. Diens tye Sondag 09:00 & 17:00

08/09/2026
Goeie middag, Almal,Hiermee wil ek almal herhinner aan vanaand se klas sowel as die opkomende klasse wat die week en vol...
07/09/2026

Goeie middag, Almal,

Hiermee wil ek almal herhinner aan vanaand se klas sowel as die opkomende klasse wat die week en volgende week begin.

Indien u sou wou aansluit by enige van die klasse, kontak asb vir Louise op 0745610939.

*Vanaand 7 September 2026:*

*True Spirituality*
Aanbieder: Prof Lewies Dercksen
Maandag 7 September 2026

*Woensdag 9 September 2026:*

*You Were Born for This*
Aanbieder: Madelaine Blignaut
Woensdag 9 September 2026 om 18:30

*70x7*
Aanbieders: Louise Blacklock en Sonja Grundlingh
Woensdag 9 September 2026 om 18:30

*Dinsdag 15 September 2026:*

*7 Laws of the Teacher*
Aanbieder: Martin Jacobs
Dinsdag 15 September 2026

Kom en veryk julle kennis in die woord van God. Leer meer van die woord sodat ons almal dissipels kan gaan maak in die kringe waar ons elkeen beweeg.

*Mattheus 28 vers 19*
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

06/09/2026

Groei saam met ander - Lewies Dercksen

06/09/2026

Vrede - Alf Rogers

30/08/2026

Doen wat die Woord sê - Lewies Dercksen

30/08/2026

Een tree op 'n slag - Lewies Dercksen

Address

996 Boekenhoutkloof Str
Pretoria
0082

Telephone

+27726375985

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trinity Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Trinity Bedieninge:

Shortcuts

Share