Groot is U trou - Kieswetter Bedieninge

Groot is U trou - Kieswetter Bedieninge Kantore: 698 Picassostraat, Moreleta Park, Pretoria
Telefoon: 086 111 2329
webwerf: www.grootisutrou.co.za

Gary, Rhona en gesin is nou al 22 jaar voltyds in die bediening. God se getrouheid aan Sy belofte aan hulle, is die rede dat hulle die bediening 'Groot is U Trou' noem. Vir jare al bedien hulle landswyd gemeentes en groepe met God se Woord. Gary se passie is die Woord van God wat hy op 'n unieke manier aanbied met baie humor en entoesiasme. Hy is oral bekend as 'Die Engelsman' alhoewel hy grotende

els net in Afrikaans bedien. Groot is U Trou is 'n evangelistiese bediening wat die Woord wyd en syd saai deur middel van verskeie vorms van media. Die doel is om God se Woord op 'n vars en praktiese manier te ontdek en te geniet. Dit sluit in maandelikse cd- dvd- en 'kids'-klubs asook reekse oor verskeie onderwerpe. Die tydskrif - Manna sal jou inspireer om God beter te leer ken. Dan is daar 'n MP3-klub, boeke asook digitale boeke en kinderboeke.

15/02/2021
Groot voorreg om in die Juig te wees die maand.
12/02/2021

Groot voorreg om in die Juig te wees die maand.

Address

Picassostraat 698
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groot is U trou - Kieswetter Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Groot is U trou - Kieswetter Bedieninge:

Share

Category