Trou seremonies

Trou seremonies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Trou seremonies, Religious organisation, 25 Hans Merensky straat, Panorama, Duiwelskloof.

30/10/2024
Baie geluk aan egpaar Rosslee.
13/01/2024

Baie geluk aan egpaar Rosslee.

02/12/2023

Ek is vandag dankbaar dat ek deel kon wees van soveel wonderwerke. Dankie Heer

Ds. Fanie

Baie geluk Danna en Maryna Venter. Wens julle alles wat mooi is op jul huwelikspad.
24/11/2023

Baie geluk Danna en Maryna Venter. Wens julle alles wat mooi is op jul huwelikspad.

Egpaar TolmayBaie geluk en baie geseënde jare.
23/09/2023

Egpaar Tolmay

Baie geluk en baie geseënde jare.

Ek is hier by Sanloo Manor. Het 15:30 'n troue. Ek deel met julle 'n paar foto's van die Kappel.GroeteDs Fanie
23/09/2023

Ek is hier by Sanloo Manor. Het 15:30 'n troue. Ek deel met julle 'n paar foto's van die Kappel.

Groete
Ds Fanie

Ons egpare wegbreek is nou agter die rug. Baie dankie aan almal wat deel was van die naweek en dankie aan die waterwheel...
10/09/2023

Ons egpare wegbreek is nou agter die rug. Baie dankie aan almal wat deel was van die naweek en dankie aan die waterwheel. Ondersteun hulle gerus as jul in die Laeveld wil vakansie hou of wil trou.

Groete en seën
Ds Fanie

Goeie dag geliefde. Hier is vandag se woord vd week: 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo. As die Here n...
19/06/2023

Goeie dag geliefde.

Hier is vandag se woord vd week: 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo. As die Here nie 'n huis bou nie, dan help dit nie dat die bouers hard werk om die huis te bou nie.Psalms 127:1 ABA
Ek heg 'n opname aan van gister se prediking: https://youtu.be/v8yaRnIebYg

Groete en geseënde week Ds Fanie

REEKS: VERANDER JOU KOP, VERANDER JOU LEWE (Boek: Stephan Joubert)Tema: Leer om vars te praat deel 2Teks: Jakobus 3: 7 – 12 “Beheersing van die tong”Iemand w...

Address

25 Hans Merensky Straat, Panorama
Duiwelskloof
0835

Telephone

0731671183

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trou seremonies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Trou seremonies:

Share