Connexio

Connexio Seniors

Wat n besonderse Lente Fees💐 Van Mode Parade tot telefoon-telefoon en musical spoons😳 Dit was verseker n Fees🙏🏻
07/09/2026

Wat n besonderse Lente Fees💐 Van Mode Parade tot telefoon-telefoon en musical spoons😳 Dit was verseker n Fees🙏🏻

Sien uit om saam te kuier…..
24/08/2026

Sien uit om saam te kuier…..

19/08/2026
Laat ons dan deur geloof leef…..
24/06/2026

Laat ons dan deur geloof leef…..

Senior Trivia!!! Wat n geseende more van kuier, kennis en samesyn🤗🤗Connexo Krugersdorp
31/05/2026

Senior Trivia!!! Wat n geseende more van kuier, kennis en samesyn🤗🤗Connexo Krugersdorp

🧠✨ D**k jy, jy weet ’n bietjie van alles? Kom geniet ’n heerlike Senior Trivia oggend saam ons!! Verwag lekker lag, vrie...
19/05/2026

🧠✨ D**k jy, jy weet ’n bietjie van alles? Kom geniet ’n heerlike Senior Trivia oggend saam ons!!

Verwag lekker lag, vriendelike kompetisie, goeie geselskap en hope pret terwyl ons jul kennis toets oor verskeie onderwerpe.

Connexo Krugersdorp

✨ Trip Down Memory Lane – Dankie! ✨Wat ’n ongelooflike oggend was dit nie! 🎶❤️ Baie dankie aan elkeen wat ons Trip Down ...
27/04/2026

✨ Trip Down Memory Lane – Dankie! ✨

Wat ’n ongelooflike oggend was dit nie! 🎶❤️ Baie dankie aan elkeen wat ons Trip Down Memory Lane so spesiaal gemaak het.

Van die musiek tot die lag en al die kosbare herinneringe. Dit was regtig ’n reis terug in tyd wat ons nie gou sal vergeet nie. 📸

Connexo Krugersdorp

Address

85 Kingdon Sreet, Quellerie Park
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Connexio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Connexio:

Shortcuts

Share