New Season

New Season New season a recovery based support and aftercare group for adults and youth that has been affected and is still suffering with drug and alcohol addiction

16/04/2019
16/04/2019

Ons was bietjie van "Social Media" af maar die Here was ongelooflik besig met ons en die gemeenskap!

1. Ons is bevoorreg om in die armste gebied van Krugersdorp te bedien met woord! Ons het geskuif en is permanent op Woensdae in Job straat, appelpark, Krugersdorp!

2. Ons het Desember +- 400 pakkies gemaak met n tandeborsel,seep,waslap en tandepaste wat ons uitgedeel het.Ons het ook ongelooflike borge gekry om vir elke kind te seën met n kersgeskenk.

3. Ons was ook bevoorreg om deel te wees van die tent van getuienisse waar ons bedien het. Soveel mense het tot bekering gekom, en ons kan net die Vader dank daarvoor.

Ons werke eindig nie op n Woensdag aand wanneer ons oppak en ry nie. New Season bou verhoudings op, doen ander dae van die week berading, ry kos aan wanneer daar nood is, help met verslawing ens.

Ons kan dit nie doen sonder die Here se hand in ons groep nie, ons gee Hom al die eer!

Indien daar enige navrae is oor ons bediening, waar jy kan help ens. kontak ons gerus! As ons almal hande vat, maak dit die werke van die Here baie makliker.

21/11/2018

Looking for a place to rent for a family.

They don't have much and can only afford R2600 pm water and lights included....

Even if it is just a big room it will help.

thank you in advance

26/10/2018

We have a family living in someone's yard in a tent, unfortunately the tent is in a bad condition and full of holes.

So if anyone can help us assist this family of 5 to get another tent or beter accomodation we will greatly appreciate it.

Please contact Anika @ 076 464 3187

02/10/2018

New Season Outreach Ministries is planning to hand out gift bags to less fortunate people in Krugersdorp.

The gift bag will consist of the following: washrag, toothbrush, toothpaste and a bar of soap.

We urgently need donations for these items.

Please contact Anika on 076 464 3187 if you can assist us in reaching our goal.

10/09/2018

On behalf of New Season Outreach Ministries we would like to thank Pro-Plan Consulting Engineers for the generous donation received.

Donation will go toward the benefiting of families in desperate need.

Gratefully the children from the shelter received warming scarfs yesterday.    Thank you Jacqueline du Plooy.They are st...
05/07/2018

Gratefully the children from the shelter received warming scarfs yesterday.
Thank you Jacqueline du Plooy.

They are still in desprate need of warm cloths and socks. If someone can assist, please contact Anika on 076 464 3187 or Renee on 082 460 0173.

The kids were blessed with warm and colorful beanies. Thank you Jacqueline du Plooy.We are in urgent need of winter clot...
31/05/2018

The kids were blessed with warm and colorful beanies. Thank you Jacqueline du Plooy.

We are in urgent need of winter clothes and blankets for the people on street.

Contact Details - Anika: 076 464 3187 or Renee : 082 460 0173.

Thank you

29/05/2018

DRINGENDE HULP WORD BENODIG!!!

Ons het paar minderbevooregte mans wat probeer om n lewe te maak deur harde hande aarbeid werk te doen. Indien jy, of weet van iemand, wat kan help met "safety boots" en soortgelyke werks klere, sal ons dit baie waardeer... Kontak ons asb by 076 464 3187 of 082 460 0173

Dankie!

Our website is live! Please go check it out & let us know what you think.
16/05/2018

Our website is live! Please go check it out & let us know what you think.

Please enter your slogan here!

10/01/2018

DRINGENDE HULP WORD BENODIG!!!

Baie keer besef ons nie hoe bevoorreg ons is om skool toe te gaan, en die nodige onderrig te kry nie totdat jy met n kind praat wat goedgekeur is by n uitstekende skool maar nie die fondse het om die registrasie fooi te betaal nie... INDIEN daar enige iemand is wat n bydrae kan lewer kontak ons asb by die volgende nommers : Renee by 082 460 0173 of Anika by 076 464 3187.

Of jy kan n betaling maak in die volgende rekening.Elke bietjie help.

New Season
First National bank
Account number: 625 594 51415
Branch code: 250655
Verwyssing: Skoolfonds

07/01/2018

So breek n nuwe jaar aan, en ons vertrou en glo 2018 gaan n ongelooflike blessed jaar wees.

Ons wil vrae indien daar iemand is wat ons finansieël, of van die etes wat ons Woensdae vir die minder bevooregtes gee sal borg, my of Renee sal kontak by 076 464 3187 of 082 460 0173. Ons sal dit regtig waardeer.

Address

Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when New Season posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share