17/10/2023
Ons kan nie wag om saam jou as vrou te kuier die 28ste nie!! Daar is ook pryse te wen en dit is gratis!!! Bring jou beste somer uitrusting en sonbrille en kom geniet saam ons.
Sit gerus jou naam op Sondag by die i-Connect toonbank, of sommer hier onder 👇👇👇