Lede in Christus Kerk Krugersdorp

Lede in Christus Kerk Krugersdorp Lede in Christus Kerk - Krugersdorp.

Moenie die week se aktiwiteite by die Herberg mis nie 😃‼️
08/09/2026

Moenie die week se aktiwiteite by die Herberg mis nie 😃‼️

08/09/2026

Die Herberg se kinderkerk kort julle hulp 👀

08/09/2026

H E R B E R G V R O U E D A G ❤️

Ons nooi elke dame, vrou, vriendin, sussie, mamma en ouma vir hierdie spesiale oggend !

Kom geniet n lekker dag van lag, huil en lekker eet🍰☕️

🌸 Ons sien uit om jou te sien 🌸

05/09/2026

Die HERBERG Gemeente is beslis 'n goeie plek om besoek te kom aflê komende Sondag. Bring gerus sommer iemand saam en kom kry jou dooie geestelike altaar weer aan die brand. Dis die ideale geleentheid vir my om te erken dat dit deur my eie geestelike bestuursvernuf is dat my lewe in die slote beland. Dis nou die tyd om JESUS CHRISTUS agter die stuur van my lewe te kry. Kyk uit vir u.

01/09/2026

DIE OPSTANDINGSKRAG VAN DIE GEES. Sondag oggend. 30 Aug. 2026. HERBERG Gemeente. japie deysel.

01/09/2026

DIE SELAS IN ONS LEWENS. Son. Aand. 30 Aug. 2026. HERBERG Gemeente. japie deysel

📖 Sal jy saam met my kerk toe gaan? 🤍Hierdie Sondag is die perfekte geleentheid om iemand te nooi en saam Herberg toe te...
27/08/2026

📖 Sal jy saam met my kerk toe gaan? 🤍

Hierdie Sondag is die perfekte geleentheid om iemand te nooi en saam Herberg toe te gaan! ⛪🥰
Sien jou Sondag by die Herberg!

Jy is welkom. Jou mense is welkom. Jy hoort hier.

23/08/2026

WIE LOSEER IN JOU STOORKAMER? Oggend diens 23 Aug. 2026. HERBERG Gemeente. japie deysel.

Sondag is kerkdag! 🤍🙌Kom kuier saam met ons vir ’n tyd van aanbidding, Woord en gemeenskap. Jy is welkom – bring jou fam...
19/08/2026

Sondag is kerkdag! 🤍🙌

Kom kuier saam met ons vir ’n tyd van aanbidding, Woord en gemeenskap. Jy is welkom – bring jou familie en vriende saam! ⛪✨

Ons sien jou Sondag ‼️

17/08/2026

Address

Culemborg & Dromedaris Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:30
Sunday 09:00 - 11:30
17:00 - 18:30

Telephone

+27795227188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Krugersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share