28/08/2026
π©· βN BAIE SPESIALE DANKIE AAN TALITA VAN KIRPIE π©·
Soms stuur God mense oor jou pad wat jy glad nie verwag nieβ¦ en Talita van Kirpie is een van daardie mense. π₯Ή
Talita het my uit die bloute gebel en aangebied om βn webtuiste vir Worship is Groot te ontwerp β heeltemal gratis. π₯Ήβ€οΈ
Wat βn ongelooflike daad van liefde, vriendelikheid en ondersteuning!
Die webtuiste is amper gereed om bekendgestel te word, en ons kan eerlikwaar nie wag om dit met julle te deel nie! ππ»
Talita, baie dankie dat jy jou talent, tyd en hart vir Worship is Groot gegee het. Dankie dat jy nie net die visie raakgesien het nie, maar besluit het om deel daarvan te word.
Ons waardeer jou meer as wat woorde kan sΓͺ. π©·
En as jy βn professionele webtuiste nodig het β gaan loer gerus by Kirpie! Talita doen ongelooflike werk en ons kan haar met ons hele hart aanbeveel. ππ»β¨
Dankie, Talita, dat jy gehelp het om die volgende hoofstuk van Worship is Groot moontlik te maak. Ons sien uit na alles wat nog voorlΓͺ! ππ»
Met baie liefde en waardering. π©·