Connexters

Connexters Die jeug van Connexo ! Ons streef na impak in die gemeenskap deur die waarheid oor mekaar en God se purpose vir ons te leer ken. Come as you are and connect!

Connexters - more is daar n worship diens, bring jou vriende saam! Sien jou daar!!!
08/06/2024

Connexters - more is daar n worship diens, bring jou vriende saam!
Sien jou daar!!!

Sien jou hierdie sondag! 🎵🎶

Connexo Krugersdorp

Connexters - Rickardo Broxham is Maandag 15 April saam ons. Nooi jou vriende en kom join die worship en fellowship aand....
11/04/2024

Connexters - Rickardo Broxham is Maandag 15 April saam ons.

Nooi jou vriende en kom join die worship en fellowship aand.

John 4:24 - ...and they that worship Him must worship Him in spirit and in truth.

Connexters Kwartaal afsluiting Vrydagaand 22 Sept ⛸️R100ppOns vertrek 19:00 vanaf die kerk gebou. Laat weet Rene of jy s...
18/09/2023

Connexters Kwartaal afsluiting
Vrydagaand 22 Sept ⛸️
R100pp
Ons vertrek 19:00 vanaf die kerk gebou.
Laat weet Rene of jy saam kom!
062 850 9691
Connexo Krugersdorp

It's PIZZA O'CLOCK!!!! 🍕Sien jou Vrydagaand 18:30 35 Redfern Str, Noordheuwel! Whatsapp Renè 062 850 9691 as jy kom!
06/09/2023

It's PIZZA O'CLOCK!!!! 🍕
Sien jou Vrydagaand 18:30
35 Redfern Str, Noordheuwel!

Whatsapp Renè 062 850 9691 as jy kom!

Let the games begin!!! 4 Aug | 18:30 Connexo Krugersdorp
30/07/2023

Let the games begin!!!
4 Aug | 18:30
Connexo Krugersdorp

22/07/2023

When in doubt, skate it out 🤪

Renew your mind! Take your thoughts captive! Be strong and courageous!
21/06/2023

Renew your mind!
Take your thoughts captive!
Be strong and courageous!




Connexters, sien julle vanaand 18:30Bring jou vriende, ons gaan fun he.
12/05/2023

Connexters, sien julle vanaand
18:30
Bring jou vriende, ons gaan fun he.

Bring jou beursie saam van Sondag af.
03/02/2023

Bring jou beursie saam van Sondag af.

18/09/2021

Ons connexters weer hierdie Sondag!! Bring alles wat jy is, veral jouself!

Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daa...
06/07/2021

Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daaroor voel. Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet. Jy sal dan verlig en tevrede voel. Jy sal hierdie verligte gevoel nie altyd kan verklaar of wetenskaplik kan uitlê nie. Omdat jy egter weet dat jy aan Jesus behoort, sal jy nie meer omgekrap voel nie. Hierdie wete dat Jesus by jou is, sal keer dat die bekommernisse weer met jou emosies weghardloop of dat jy jou weer van voor af begin bekommer. Weet julle waaraan julle moet d**k in plaas daarvan om julle te sit en bekommer? D**k aan dit wat vir God saak maak, dinge wat ordentlik en reg is, dinge waaraan God sal d**k en waarvan Hy sal hou, dinge wat God sal sê goed is. Moenie julle tyd mors om aan allerhande nuttelose dinge te sit en d**k nie. Hou julle besig met dinge wat die moeite werd is en wat God in ’n goeie lig stel.
Filippense 4:6‭-‬8 DB

Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daaroor voel. Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die

Address

Corner Of 5th And Kingdon Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

08:00 - 10:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Connexters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Connexters:

Share