Die Voortrekkers: Bellville Oom Vossie

Die Voortrekkers: Bellville Oom Vossie Bellville Oom Vossie Voortrekkers is seker een van die lekkerste Voortrekkerkommando's ooit!

11/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

HOU KOERS… AL IS DIT OP VIER HOEWE!

Wanneer jy só ernstig is oor Die Voortrekkers dat selfs jou perd regstaan vir ‘n spanbyeenkoms.

Die hoed is op, die houding is reg… nou kort hy net sy kentekens.

Gee dié Voortrekkerperd ’n naam! 👇
Ons wil die beste (en snaaksste!) voorstelle hoor.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

10/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

HOE SKERP IS JOU KAMPOOG?

’n Kampterrein is vol dinge wat ’n mens nodig het – party voor die hand liggend en ander… wel, dalk is dit tyd vir ’n tentinspeksie! 😂

Ons het verskeie kampartikels en stukke toerusting in dié prent versteek.

👉 Hoeveel kan jy raaksien?
👉 Noem dié wat jy kry in die kommentaar.
👉 Kry jy almal, verklaar ons jou kampgereed!

Kom ons kyk wie van ons Voortrekkers het die skerpste kampoog!

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

09/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Die Voortrekkers ken geen grense nie.

Het jy geweet Die Voortrekkers is amptelik reeds in vier lande?

🇿🇦 Suid-Afrika
🇳🇦 Namibië
🇳🇿 Nieu-Seeland
🇦🇺 Australië

Vier lande. Een beweging. Dieselfde waardes.

Vertel vir ons: Waar in die wêreld is jý ’n Voortrekker?

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011

07/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Kan jy raai wanneer is hierdie foto geneem?

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

06/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Deur 95 jaar se verandering en uitdagings het Die Voortrekkers steeds jongmense gehelp om koers te vind, waardes te ontdek en met moed vorentoe te stap. ’n Lig wat nie net wys waarheen nie, maar ook herinner aan waar ons vandaan kom.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

05/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Voltooi die sin:
Vir my is Voortrekkers…

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

Het jy al jou Loslitdagplakker?
04/09/2026

Het jy al jou Loslitdagplakker?

30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Die Voortrekkers ondersteun Loslitdag!

Vandag trek ons gemaklik aan en staan ons saam met persone met gestremdhede.

Koop jou Loslitdag-plakker en help om ’n verskil te maak. 🫶

🎟️ Koop jou plakker hier: https://casualday.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011

03/09/2026

Op 30 September vier ons 95 jaar van Die Voortrekkers.

Watter waardevolle vaardighede het Die Voortrekkers jou geleer?

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011
📧 [email protected]

31/08/2026

LOSLITDAG 2026 | EEN TROMKLANK – VELE RITMES

Vrydag 4 September 2026 is Loslitdag - ’n dag waarop ons gemaklik kan aantrek én saam iets groter kan ondersteun.

Loslitdag, aangebied deur die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede (NCPD), is Suid-Afrika se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsveldtog ter ondersteuning van persone met gestremdhede.

Vanjaar se tema, “EEN TROMKLANK - VELE RITMES”, herinner ons daaraan dat elke persoon se unieke bydrae help om ’n meer inklusiewe samelewing te bou.

Voortrekkers, kom ons wys dat ons omgee!
Koop jou Loslitdag-plakker vóór 4 September, trek gemaklik aan en help om ’n verskil te maak in die lewens van persone met gestremdhede.

🎟️ Koop jou plakker hier: https://casualday.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011

26/08/2026

Address

Disasingel, Oakdale
Cape Town
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers: Bellville Oom Vossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Voortrekkers: Bellville Oom Vossie:

Shortcuts

Share