20/06/2026
Die tafel beweeg my!!! Ons nooi oud en jonk uit na ons FLAM AANDDIENS hierdie Sondag!! Dit is ook ons laaste Sondag van ons Jeugprogram vir kwartaal 2 en ons wil graag ons Jeuggroepleiers en ons Tieners ( Gr. 7 - 12) opdra aan die Here met n spesiale diens waar ons saam bedien word met die nagmaal!!!
DIS OOK ONS UITSTUURDIENS VIR ONS CALITZDORP UITREIKSPAN!
Sien jou hierdie SONDAGAAND 18:00 La Rochelle Gemeente