Bellville-Riebeeck Gemeente

Bellville-Riebeeck Gemeente “ Julle is die lig vir die wêreld” Matt 5:14

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Andene Cilliers.
06/09/2026

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Andene Cilliers.

Filippense 4:4-8

As ons kyk na die toestand van die wereld, kan egte vreugde en vrede werklik soos 'n uitdaging voel. Hierdie Sondag ontd...
03/09/2026

As ons kyk na die toestand van die wereld, kan egte vreugde en vrede werklik soos 'n uitdaging voel. Hierdie Sondag ontdek ons wat dit beteken om vreugde en vrede as vrug van die Gees uit te leef🌻

01/09/2026
Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Etienne Snyman.
30/08/2026

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Etienne Snyman.

Matt. 12:9-14

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Martin Steyn.
23/08/2026

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Martin Steyn.

2 Tim. 3:5-8; 14-16

Bybelsondag…. Klink nou snaaks as mens sê : “Bring jou Bybel saam kerk toe.” Alles is mos op die skerm. Maar so verdwyn ...
20/08/2026

Bybelsondag…. Klink nou snaaks as mens sê : “Bring jou Bybel saam kerk toe.” Alles is mos op die skerm. Maar so verdwyn die Bybel stadig uit ons sig, op skerms, fone… deel van die wêreld, net nog ‘n app.
Watter rol speel die Bybel nog in jou huis?

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Martin Steyn.
16/08/2026

Die skakel vir vanoggend se erediens gelei deur ds. Martin Steyn.

Jesaja 40:25-31

Ek kyk op na….
14/08/2026

Ek kyk op na….

09/08/2026

"Hy sal jou oordek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou sal jou beskerm soos ’n skild." (Ps. 91:4)

Vreugdevolle oomblik vanoggend na die diens by Huis Magnolia.🌿🦆

Address

Noordstraat 2, Chrismar
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 10:00 - 12:00
Wednesday 10:00 - 12:00
Thursday 10:00 - 12:00
Friday 10:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27219191501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bellville-Riebeeck Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Bellville-Riebeeck Gemeente:

Shortcuts

Share