GKBO Welkom by Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, of in kort: GKBO.

02/03/2026

20 - 22 Maart, Franschoek. Kom kamp saam! 🛶⛺️

Baie welkom Ds. Jaco en Suzaan! Dit was vir ons gemeente 'n feestelike naweek gewees. Ons het die voorreg gehad om Ds. J...
04/02/2026

Baie welkom Ds. Jaco en Suzaan! Dit was vir ons gemeente 'n feestelike naweek gewees. Ons het die voorreg gehad om Ds. Jaco en Suzaan Linde by ons te verwelkom en te bevestig, die 29ste Januarie. Ons bede is dat hulle gou tuis voel in die Kaap en dat die Here hulle sal versterk vir hulle dienswerk by GKBO.

Ons wil graag vir ons liewe emeritus predikantspaar Dr Frans en Johannatjie van der Walt van harte gelukwens met hul 60s...
15/01/2026

Ons wil graag vir ons liewe emeritus predikantspaar Dr Frans en Johannatjie van der Walt van harte gelukwens met hul 60ste huweliksherdenking vandag - 15 Januarie. Wat 'n geseënde mylpaal. Mag ons Here julle elke dag naby wees, elke dag Sy liefde en genade in oorvloed oor julle uitstort. GKBO is lief vir julle.

Address

Bellville South Ext 7

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GKBO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to GKBO:

Shortcuts

Share