Praise and Worship Team

Praise and Worship Team Christian Blog

23/03/2022

Ons volgende Bidweek begin 28/03/2022-03/04/2022 Ons Tema hierdie week is " Worstelstryd teen die Bose (Efes.6:1-18)

12/03/2022

Ons volgende Bidweek begin Maandag 14/03/2022-20/03/2022
The theme is "Pray for God's provision in our lives".

12/03/2022

Ek het ondervind hoe God kan voorsien.Ek loop in die straat nou die dag en n straatkind gryp my selfoon en hartloop.
Ek bid vir die Here se voorsienigheid.Nie lank daar a Kom hy by my en bring my foin terug en se Hy was honger en wou dit verkoop vir kos.Ek loop toe na n kafee en koop Hom toe n pasteitjie en n koeldrank.hy was so bly!
Ek loof die Here!Callie.

22/02/2022

Ons volgende Bidweek begin 28/02/2022-06/03/2022

28/01/2022

This is a blog where we experience what it means to praise and worship God.

Send a message to learn more

20/01/2022

Hierdie is n ope blog.Enige ienmand kan sy of haar mening lig on die blog populer te maak!

06/01/2022

Almal wat die Here liefhet kan die blog met my deel!

06/01/2022

Plaas Christus eerste in jou lewe .

06/01/2022

Put Christ first in your life and everything will fall into place!

03/01/2022

Send a message to learn more

03/01/2022

Ek het die website begin on mense bewus te maak van die belangrikheid om God te Loof en Prys.

Address

Huis Oakdale Herbertstraat Oakdale Bellville
Bellville
7563

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27713954359

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Praise and Worship Team posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Praise and Worship Team:

Share