Coram Deo Gemeente

Coram Deo Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Coram Deo Gemeente, Religious organisation, 9 Glanville Road, Chrismar, Bellville, Cape Town.

Welkom by Coram Deo Gemeente - Voor die aangesig van God....Kom luister gerus saam elke Sondag om 9:30 by die Jukskei saal in Bellville na al die interessant preke van Dominee Evard Huisamen.

Kom luister die kommende Sondag en volgende Sondag na die preek van die opstanding en vier saam met ons dat Jesus leef! ...
30/03/2026

Kom luister die kommende Sondag en volgende Sondag na die preek van die opstanding en vier saam met ons dat Jesus leef!

Na die diens geniet n heerlike hot cross bun, koffie, tee en goeie geselskap.

Sien julle 9:30 Sondag by die Louise van Zyl Jukskei saal.

Address

9 Glanville Road, Chrismar, Bellville
Cape Town
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coram Deo Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share