N G Kerk De La Bat

N G Kerk De La Bat NG De La Bat is ‘n gemeente wat uit 'n unieke konteks bedien. NG De La Bat is 'n gemeente wat spesialiseer in die bediening aan Dowes.

10/06/2026

10 Junie 2026
1 Koning 6:7
Kom sit rustig saam en kyk hierdie video.
🫴🏼💞🙏🏼

🍊 Lemoene / 🥔 Aartappels te koop! 🍊Kom koop gerus lemoene by:📍 29 Herta LouwstraatNG Kerk De la Bat BellvilleGemeente vi...
09/06/2026

🍊 Lemoene / 🥔 Aartappels te koop! 🍊

Kom koop gerus lemoene by:

📍 29 Herta Louwstraat
NG Kerk De la Bat Bellville
Gemeente vir Dowes – Skribakantoor

Baie dankie vir u ondersteuning. 😊

08/06/2026

6 Junie 2026
Dankbaar vir elkeen van ons se geliefde hande wat wil saam met blydskap werk.
Baie dankbaar dit was 'n geseënde dag van basaar uit Psalm124 sonder die hulp van Onse Vader kan ons dit nie kon gedoen het nie baie seën.

06/06/2026

Môre Môre Family Vriende
BASAAR BASAAR BASAAR 🎊

03/06/2026

3 Junie 2026
7:7&8
Kom sit rustig saam en kyk hierdie video.
🫴🏼💞🙏🏼

03/06/2026

ook aan Tannie wat mooi 24 voorskote gemaak en aan ons kerk geskenk het vir die basaarkomitee en Vrouediens. Ons waardeer dit opreg. 🌷💫🙏🏼

01/06/2026

🎊 Basaar Basaar Basaar
🦻✋🏼👌🏼 video is Doof-vriendelik
🎤 Sonder klank.

31 Mei 2026 Verslag van die Weskus‑Uitreik na Saldanha Baai. Ons loof die Here vir ’n geseënde uitreik na 📍  . Weskus‑ui...
01/06/2026

31 Mei 2026
Verslag van die Weskus‑Uitreik na Saldanha Baai. Ons loof die Here vir ’n geseënde uitreik na 📍 . Weskus‑uitreik is baie dankbaar vir die geseënde diens by NG Kerk Saldanha, waar elkeen byeengekom het, asook vir die tuis‑Nagmaal by die woning van Thysie en Leona Carstens. Dit was ’n besondere voorreg om ook ’n Dowe man‑besoeker van Namibië - Henoch - in die diens te hê.

Ons dank die Here vir elkeen wat saam gewerk het: Ouderling Reggie en Mamma Florence, al die Wyk 8‑lede en ander Wyke - wat besoek het. ’n Hartlike dank aan Claudia vir die kos, aan skriba Rentia, en aan koster Cheslyn - Nagmaal servies - vir hulle toegewyde diens. Dankie vir die dames wat help om die kos voor te berei en op te skep. Aan almal baie dankie.

Met diepe waardering vir almal se samewerking en vir die seën wat ons onder die bediening van ouderling Reggie en sy geliefde eggenoot mamma Florence - ontvang het. Geniet die dag verder. Jan Oberholzer. 🙏🏻

 . J.H. Oberholzer preek by    📍  SaldanhaBaai.  van Heerden preek by📍 De La Bat Bellville.
29/05/2026

. J.H. Oberholzer preek by 📍 SaldanhaBaai.
van Heerden preek by
📍 De La Bat Bellville.

Goeie Môre Almal Wie bly in Saldanha baai ? Julle is meer  Welkom kerk diens hierdie sondag. Geniet die dag.
29/05/2026

Goeie Môre Almal

Wie bly in Saldanha baai ? Julle is meer Welkom kerk diens hierdie sondag. Geniet die dag.

Address

29 Herta Louw Street
Bellville Ext 20
7530

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:13 - 12:30
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27827720132

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N G Kerk De La Bat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category