NG Kerk Bellville-Vallei

NG Kerk Bellville-Vallei Erediens : 9:00
Kategese 10:15
Hier is jy welkom

🤍 𝐀𝐩𝐩𝐥𝐲 𝐭𝐨 𝐛𝐞 𝐚 𝐯𝐞𝐧𝐝𝐨𝐫 𝐚𝐭 𝐨𝐮𝐫 𝐟𝐢𝐫𝐬𝐭 𝐁𝐞𝐥𝐥𝐯𝐢𝐥𝐥𝐞-𝐕𝐚𝐥𝐥𝐞𝐢 𝐂𝐨𝐦𝐦𝐮𝐧𝐢𝐭𝐲 𝐌𝐚𝐫𝐤𝐞𝐭!This market, located in the heart of Oakdale, is a...
02/03/2026

🤍 𝐀𝐩𝐩𝐥𝐲 𝐭𝐨 𝐛𝐞 𝐚 𝐯𝐞𝐧𝐝𝐨𝐫 𝐚𝐭 𝐨𝐮𝐫 𝐟𝐢𝐫𝐬𝐭 𝐁𝐞𝐥𝐥𝐯𝐢𝐥𝐥𝐞-𝐕𝐚𝐥𝐥𝐞𝐢 𝐂𝐨𝐦𝐦𝐮𝐧𝐢𝐭𝐲 𝐌𝐚𝐫𝐤𝐞𝐭!

This market, located in the heart of Oakdale, is about people, creativity, and building something beautiful together.

✨ All funds raised go back into supporting our congregation and uplifting our wider community.

Stall fee: R100 per spot (no commission - what you make is yours!)

Applications close Friday, 27 March.

📝 Apply here: https://forms.gle/hGBL92BuX9fx6NTx6
📧 Enquiries: [email protected]

Ons skop Sondag 'n reeks af wat oor dissipelskap handel. Kom ontdek saam wat dit beteken om saam met Christus te stap. S...
23/09/2025

Ons skop Sondag 'n reeks af wat oor dissipelskap handel. Kom ontdek saam wat dit beteken om saam met Christus te stap. Sien jou daar!

Kom wys ons of jy dinge weet!
22/09/2025

Kom wys ons of jy dinge weet!

In tye van onrus, angs en onsekerheid, kan mens benoud rondgryp vir antwoorde. Kom luister Sondag saam na Johannes 14:22...
21/05/2025

In tye van onrus, angs en onsekerheid, kan mens benoud rondgryp vir antwoorde. Kom luister Sondag saam na Johannes 14:22-31 waar Jesus vir ons herinner daaraan dat ons maar net na Hom moet kyk en onthou: Hy gee vir ons vrede, wat ons verstand te bowe gaan. Kom ontdek weer daardie vrede, sien jou Sondag 09:00!

Sondag sluit ons die reeks Lewendig: Leef die lewe in oorvloed in Christus, af. Kom herontedek die doel waarvoor jy in C...
14/05/2025

Sondag sluit ons die reeks Lewendig: Leef die lewe in oorvloed in Christus, af. Kom herontedek die doel waarvoor jy in Christus nuutgemaak is. Sien jou 9 uur!

07/05/2025
Ons is besig om die Lewe van oorvloed wat deur Jesus se kruis en graf 'n realiteit geword, te bestudeer. Hierdie Sondag ...
30/04/2025

Ons is besig om die Lewe van oorvloed wat deur Jesus se kruis en graf 'n realiteit geword, te bestudeer. Hierdie Sondag staan ons by 2 Kor 5 stil, wat vir ons leer: Hulle wat in Christus glo, ontvang nuwe lewe, maar word nie net opgeknap nie, maar eerder heeltemal nuut gemaak. Vry van dit wat jy was voor jy geglo het. Kom luister saam!

Vriende, hierdie komende Sondag skop ons 'n reeks af met die naam: Lewendig! Leef die lewe van oorvloed in Christus! Vir...
23/04/2025

Vriende, hierdie komende Sondag skop ons 'n reeks af met die naam: Lewendig! Leef die lewe van oorvloed in Christus!
Vir die volgende vier Sondae gaan ons fokus op die nuwe lewe wat die Here vir ons by Sy opstanding moontlik gemaak het en gaan ons na verskillende perspektiewe op die Lewe in Oorvloed, waarvan ons Goeie Herder ons vertel het, kyk. Sien jou hierdie Sondag waar ons na die werklikheid kyk, dat Jesus ons gees alreeds saam met Hom laat opstaan het, al moet ons nog wag om self eendag, soos die Here, vleestelik uit die dood op te staan.

Die Heer het waarlik opgestaan! Vriende, Sondag vier ons die opstanding van die Here Jesus Christus. Kom ontdek weer die...
17/04/2025

Die Heer het waarlik opgestaan! Vriende, Sondag vier ons die opstanding van die Here Jesus Christus. Kom ontdek weer die ware lewe wat ons net by Hom kan vind! Sien jou daar!

Die Here Jesus Christus was altyd gehoorsaam aan die wil van Sy Vader. Hierdie Sondag, Palm Sondag kyk ons na hierdie to...
10/04/2025

Die Here Jesus Christus was altyd gehoorsaam aan die wil van Sy Vader. Hierdie Sondag, Palm Sondag kyk ons na hierdie toegewyde gehoorsaamheid van Jesus 1 week voor Sy kruis, en sien ons dat saam met gehoorsaamheid lyding kom, maar ook onbeskryflike bevryding. Kom luister saam na hoe die volk van Israel in Jesaja 50 worstel met lyding te midde van goeie nuus en die pad van gehoorsaamheid probeer stap.

Address

H/v Postma & Street Andrewstraat. Oakdale
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 14:00 - 18:00
Friday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Bellville-Vallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Bellville-Vallei:

Share