Gereformeerde Kerk Worcester

Gereformeerde Kerk Worcester Predikant
Ds Nikla du Plessis
023 004 1159
[email protected]

Admin Beampte
Marie Steinber

Predikant
Ds Nikla du Plessis
023 004 1159
[email protected]

Admin Beampte
Marie Steinberg
Sel: 083 925 9819
[email protected]

Koster: Willem Smit 082 852 2535
Diakonie: Stoffel van Jaarsveld 082 498 5936 [email protected]

Eredienste word op Sondae gehou
Worcester 9:30 voormiddag.

Ons dank die Here vir die sopbestanddele wat geskenk is aan die De La Bat Skool vir dowes.Die kinders en personeel van S...
05/06/2026

Ons dank die Here vir die sopbestanddele wat geskenk is aan die De La Bat Skool vir dowes.

Die kinders en personeel van Saamstaan koshuis is dankbaar teenoor elke lidmaat van die Gereformeerde Kerk Worcester, asook elke kind by HTS Drostdy wat iets geskenk het. Dankie aan Mnr. Hansen Preuss van die NPC "Adventure of being" wat ook 'n groot skenking gemaak het.

Samesyn tydens die Nagmaalete van 31 Mei 2026."Daarom, bemoedig mekaar, en laat die een die ander in die geloof opbou, s...
02/06/2026

Samesyn tydens die Nagmaalete van 31 Mei 2026.

"Daarom, bemoedig mekaar, en laat die een die ander in die geloof opbou, soos julle inderdaad doen."
1 Thessalonisense 5:11

Sondag, 31 Mei 2026 - NAGMAAL
01/06/2026

Sondag, 31 Mei 2026 - NAGMAAL

Sondag, 31 Mei 2026 - NAGMAAL"U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n e...
29/05/2026

Sondag, 31 Mei 2026 - NAGMAAL
"U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid." Ps 23:5

Voorbereiding - Sondag, 24 Mei 2026
25/05/2026

Voorbereiding - Sondag, 24 Mei 2026

FondsinsamelingModelvliegtuig-byeenkoms: RobertsonOns wil graag die hele gemeente hartlik bedank vir elke skenking, fina...
19/05/2026

Fondsinsameling
Modelvliegtuig-byeenkoms: Robertson

Ons wil graag die hele gemeente hartlik bedank vir elke skenking, finansiële bydrae, ondersteuning en fisiese hulp wat met soveel bereidwilligheid gelewer is. Dankie aan almal wat gehelp het met die voorbereiding, bak, kook, bediening, verkope, opruiming en al die praktiese werk agter die skerms.

Daarbenewens was die mooi gees van samewerking, opoffering en samesyn vir ons almal ’n groot seën en bemoediging. Dit was besonders om te beleef hoe die gemeente saamwerk tot eer van die Here en tot opbou van sy kerk.

Ons het 'n mooi bedrag ingesamel vir die naweek.

Ons dank die Here vir sy getroue seën.

Mag ons op hierdie Hemelvaartdag onthou en aanhou glo dat Jesus ons verlossing voltooi het: Hy sit aan God se Regterhand...
14/05/2026

Mag ons op hierdie Hemelvaartdag onthou en aanhou glo dat Jesus ons verlossing voltooi het: Hy sit aan God se Regterhand, in 'n magsposisie, om nie net oor sy vyande en die wêreld te regeer nie, maar ook om vir elkeen van ons 'n Voorspraak by God te wees.

HEMELVAART - Jesus sit aan Sy Vader se regterhand. Hy regeer oor hemel en aarde. Jesus doen ook vir ons voorspraak by Go...
11/05/2026

HEMELVAART - Jesus sit aan Sy Vader se regterhand. Hy regeer oor hemel en aarde. Jesus doen ook vir ons voorspraak by God.

Sondag, 26 April 2026
27/04/2026

Sondag, 26 April 2026

Sondag, 22 Maart 2026
23/03/2026

Sondag, 22 Maart 2026

Address

Worcester

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27230041159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Worcester:

Share