09/09/2023
✨Prophetic Breakthrough Service✨
🏁Round 2🏁
Die Here is gereeds om ñ Nuwe Seison en Geboorte aan ons te gee,
Daar's paar dinge nodig wat ons moet verstaan en in plek het voordat ons só geboorte te wagte te kan wees en te sien manifest🙌
Slegs die Woord sal LiveStreamed wees📽️
DM om seat te book vir Gratis Vervoer🚖