Ebenezer Chapel Worcester

Ebenezer Chapel Worcester Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ebenezer Chapel Worcester, Religious organisation, Worcester.

Ons betreur die heengaan van ons suster,  Johanna Wehr en wil net die familie bemoedig en sterkte toewens met alle reëli...
29/10/2019

Ons betreur die heengaan van ons suster, Johanna Wehr en wil net die familie bemoedig en sterkte toewens met alle reëlings.
Roudiens: Donderdag 31 Oktober om 19h15 by Kerk in Hartzenbergstraat
Begrafnisdiens: Saterdag 02 November by huis (Woonstel U-12 Riverview) om 09h00 en daarna om 10h00 by kerk.
Rus sag in Jesus arms suster Johanna.

26/08/2019

'n Geseënde vrouediens was Sondag deur die vroue àangebied...nog 'n funksie ("swing into spring")op hande...watch the space!!!

Geseënd is hulle wat op Die Here vertrou:Wat 'n geseënde kermis het ons gehad  op Saterdag 2Maart en op Sondag 3 Maart w...
06/03/2019

Geseënd is hulle wat op Die Here vertrou:
Wat 'n geseënde kermis het ons gehad op Saterdag 2Maart en op Sondag 3 Maart was die onthulling van die gedenkplaat (inskakeling by Assemblies Of God Association). Op 31 Maart is dit 'n jaar dat Ebenezer Chapel ingeskakel het en ook geskiedenis gemaak het met die inseëning van Pastor Max en Pastor Wilma Strauss as Pastore van die gemeente. Ons nooi u graag uit na ons erediens op 31 Maart met 'n gasspreker van die AOG...
Kom en deel in die vreugde en laat ons as Sy kinders saam gemeenskap het... Moenie uitmis nie...God Bless!

KERMIS 2019Kom en geniet die dag saam met vriende, familie, kinders en bring die bure ook saam. Verversings, lekkernye, ...
25/02/2019

KERMIS 2019
Kom en geniet die dag saam met vriende, familie, kinders en bring die bure ook saam. Verversings, lekkernye, snuiterye, rommelverkoping, swembad (vir kids), speletjies en nog vele meer om uself mee te bederf...
Luister na u "HART" en volg "HOM" tot by:
Hartzenbergstraat 164
Datum: Sat. 02 Maart
Tyd: 09h00 - 16h00(4hr)
Koeponboekies beskikbaar by lede en ook op die dag van die kermis by Kerk.

Kom vroeg om teleurstelling te voorkom!!!

Naand geliefdes, kan mense tog só gewetenloos wees om met soveel moeite en desperaatheid die kerkterrein (in Hartzenbers...
09/02/2019

Naand geliefdes, kan mense tog só gewetenloos wees om met soveel moeite en desperaatheid die kerkterrein (in Hartzenberstraat wat omhein is) onwettig te betree en dan niks daarvan d**k om te steel nie. 'n Duursame plant met houer, wat met soveel passie en harde werk as pragstuk gemoniteer is, is uit die grond, wat met marmerteëls versier was, uitgebreek. As u enige iets weet van die planthouer (sien foto) kontak asb die Pastor (nr. is voor op bord by kerk) of die naaste polisiekantoor...God bless!

What a Wonderful, Great and Mighty God we serve as the Favour of The Lord is upon us. Great is Thy Faithfulness as we we...
25/01/2019

What a Wonderful, Great and Mighty God we serve as the Favour of The Lord is upon us. Great is Thy Faithfulness as we were blessed by The Spirit of God through the Jurems family and Pastor Henry Philander from CPT during our morning service on Sunday...your presence brought "Freshness, made us Fruitful and complete the Fullness in our lives...may God bless you and Ebenezer Chapel abundantly!

Christmas Service Presented by:Worship TeamSunday 23 Dec 2018164 Hartzenberg Street@ 10h00 (10 am)Come early to prevent ...
21/12/2018

Christmas Service
Presented by:
Worship Team
Sunday 23 Dec 2018
164 Hartzenberg Street
@ 10h00 (10 am)
Come early to prevent disappointment...Jesus born on this day, He is alive...Glory to God!

Wat 'n geseënde Doopdiens vanoggend...ons wil net gehoorsame kinders van God wees (na aanleiding van die boodskap vanogg...
02/12/2018

Wat 'n geseënde Doopdiens vanoggend...ons wil net gehoorsame kinders van God wees (na aanleiding van die boodskap vanoggend) ons Prys U gedurig Abba Vader, ons Loof U en ons Eer U...Dankie Jesus dat ons as gemeente hierdie opdrag gehoorsaam soos U dit opdra aan die elf dissippels in Matt.28: 19&20

Worship Team relax en wag geduldig vir hulle Texan Steaks (op sy beste) en wie is liewer vir stukkie braaivleis as die m...
29/11/2018

Worship Team relax en wag geduldig vir hulle Texan Steaks (op sy beste) en wie is liewer vir stukkie braaivleis as die mensies...hulle worship sommer beter na daai steaks...lol!

Praise & Worship Team in Relaxing mood
29/11/2018

Praise & Worship Team in Relaxing mood

Praise & Worship Team            Presents:ChristmasExtravaganzaDate: Sun.09 Desember 2018Venue: 164 Hartzenberg Street T...
29/11/2018

Praise & Worship Team Presents:ChristmasExtravaganza
Date: Sun.09 Desember 2018
Venue: 164 Hartzenberg Street
Time: 17h00 (5pm)
Come and relax in an atmosphere where The Sprit Of God inspires and remind you of the existence of Jesus...The Name Above All Names

Praise & Worship Team in a relaxing mood...we Thank You Lord for a fruitful year.  We overcame our challenges, but witho...
22/10/2018

Praise & Worship Team in a relaxing mood...we Thank You Lord for a fruitful year. We overcame our challenges, but without You our achievements would not have been possible...
"We Praise You Dear Lord"
...leka

Address

Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ebenezer Chapel Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share