Lotz J Evangelism

Lotz J Evangelism Communities for Jesus..

31/10/2021

Bonnievale (Hanepoot Straat) sien jul komende Sondag
07 Nov 2021 om 16h00

22/08/2021

Lotz J Evangelism

Bonnievale is jul gereed vir goeie nuus?
Sondag 29/08/2021 om 16h00

20/02/2021

Gemeenskap van Bonnievale

kry julself gereed om n woord vd Here te ontvang

Ek verklaar jou nooit weer dieselfde nie....

16/02/2021

Bonnievale Hanepoot straat kry Jul self gereed. Berei Jul Harte voor vir n woord van God..
Gemeenskappe vir Jesus campaign

14/02/2021

god gee aan my n assignment, om uit te gaan, dissipels te maak. te leer en te onderrig

misie: bereik gemeenskappe

bonnievale kry jul gereed

05/01/2021

Toe die dienaar van die man van God die volgende môre vroeg opstaan en buitentoe gaan, sien hy oral net troepe, perde en strydwaens. Benoud roep hy vir Elisa: “Ag, Meneer, wat moet ons nou maak?” “Moe

04/01/2021

“Toe sê die ryk man: ‘Asseblief, vader Abraham, stuur hom na my pa se huis toe. Want ek het vyf broers, en ek wil hê hy moet hulle waarsku teen hierdie plek van pyniging sodat hulle nie hier beland wa

01/01/2021

Waar U Lei, volg Ek gewillig
Waar U my Lei, volg Ek gewillig
Waar U my Lei, volg Ek gewillig
Ek gaan met U, heel die weg(singend hardop)
Dit is my Commitment aan die Here. My commitment tov my calling en Jesus se groot opdrag aan my..
Ek Sal gaan waar die Here my stuur. Ek Sal doen wat Ek te lank vernalaat het...

Gemeenskappe vir Jesus!!!

01/01/2021

2021 moving forward...

Taking Jesus to communities

Address

Worcester

Telephone

+27620620511

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lotz J Evangelism posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share