31/07/2026
In hierdie besige tyd is dit nodig om tyd te maak om by Jesus se voete te sit en te luister na wat Hy vir jou wil sê. Kom kuier saam met ons Maria vroue op 18 Augustus 2026.
Maria's sluit in vrouens van die vallei, wie soekend is na God! Gratis - in Vader se teenwoordigheid!
Breede Valley
Be the first to know and let us send you an email when Worcester Marias - Vroue by Jesus se voete. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Worcester Marias - Vroue by Jesus se voete.: