Lewende Kerk

Lewende Kerk ๐Ÿ’’๐—ž๐˜‚๐—ฟ๐˜€๐˜‚๐˜€๐˜€๐—ฒ:
Maandae | 19:00

โ›ช๏ธ๐——๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐˜†๐—ฒ:
Sondagoggend | 09:00

๐Ÿ™๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€๐—ฎ๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐˜€:
Vrouegebed | Woensdae 09:00
Mannegebed | Vrydae 05:00
Gebedsuur | Sondae 18:00

Ons gemeente het ontstaan in 2007 en vorm deel uit van die groter Lewende Woord visie. Die rede vir die bestaan van ons gemeente is gebasseer op die

MANNE๐Ÿ™ŒKom word deel van ons Mannegebed, elke Vrydag om 05:00.Ons is opgewonde om jou daar te sien!๐Ÿคฉ
10/09/2026

MANNE๐Ÿ™Œ

Kom word deel van ons Mannegebed, elke Vrydag om 05:00.

Ons is opgewonde om jou daar te sien!๐Ÿคฉ

DAMES๐ŸงกKom bid saam met ons, Woensdagoggend om 09:00 !Ons sien uit om jou daar te hรช!๐Ÿ™Œ
08/09/2026

DAMES๐Ÿงก

Kom bid saam met ons, Woensdagoggend om 09:00 !

Ons sien uit om jou daar te hรช!๐Ÿ™Œ

07/09/2026

Jy is gekies - jy is Syne๐Ÿ’™
Moenie toelaat dat die wรชreld jou โ€˜labelโ€™ nie!๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

๐ŸŽ‰ LEWE FEES 2026 - Hou die datum oop! ๐ŸŽ‰Vir 'n dag vol lewe, lag en lekker saam wees! ๐Ÿซถ๐Ÿ“… 31 Oktober 2026Kom geniet โ€™n dag...
07/09/2026

๐ŸŽ‰ LEWE FEES 2026 - Hou die datum oop! ๐ŸŽ‰
Vir 'n dag vol lewe, lag en lekker saam wees! ๐Ÿซถ

๐Ÿ“… 31 Oktober 2026
Kom geniet โ€™n dag propvol:
๐ŸŽถ Musiek
๐Ÿ›๏ธ โ€™n Lekker mark
๐Ÿ‘— Thrifting
๐ŸŽฒ Speletjies
๐Ÿ” Kos & nog meer!

Bring jou mense, bring jou energie en bring jou hele gesin! ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ
Hou solank die datum oop! ๐Ÿ‘€

SONDAG | 6 September 2026 | Syne๐Ÿ’™โœจGaan kyk ons nuutste video op ons YouTube kanaal.๐Ÿ‘‡
07/09/2026

SONDAG | 6 September 2026 | Syne๐Ÿ’™

โœจGaan kyk ons nuutste video op ons YouTube kanaal.๐Ÿ‘‡

Syne met Nolan van Zyl

Bring die hele familie saam vir 'n onbeskryflike oggend, onder die geklank van die Woord!๐Ÿ™Œ๐Ÿ’’SONDAGOGGEND | 09:00 | SIEN J...
04/09/2026

Bring die hele familie saam vir 'n onbeskryflike oggend, onder die geklank van die Woord!๐Ÿ™Œ๐Ÿ’’

SONDAGOGGEND | 09:00 | SIEN JOU DAAR!๐Ÿคฉ

MANNE๐Ÿ™ŒKom bid saam met ons, Vrydagoggende om 05:00."Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees ...
03/09/2026

MANNE๐Ÿ™Œ

Kom bid saam met ons, Vrydagoggende om 05:00.

"Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan." - Josua 1:9โฐ

DAMES๐ŸŒผKom bid saam met ons, Woensdagoggende om 09:00."Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur ...
01/09/2026

DAMES๐ŸŒผ

Kom bid saam met ons, Woensdagoggende om 09:00.

"Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God." - Filippense 4:6๐Ÿฉต

DAMES๐ŸŒผOns nooi jou hartlik om moreoggend saam met ons te kom aanbid.โœจ"Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugd...
25/08/2026

DAMES๐ŸŒผ

Ons nooi jou hartlik om moreoggend saam met ons te kom aanbid.โœจ

"Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek nog ooit gekry het. U sorg vir my, Here." Psalms 16:5

Address

270 Lavender Road
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Kerk:

Share