Nederduitsch Hervormde Gemeente Wonderboom

Nederduitsch Hervormde Gemeente Wonderboom Hier deel ons die nuutste nuus en opwindende funksies van die gemeente.

Aandete? Sorted! Bestel heerlike Kerrie en rys of Maalvleis-jaffels vir Vrydag 28 Augustus!
22/08/2026

Aandete? Sorted!
Bestel heerlike Kerrie en rys of Maalvleis-jaffels vir Vrydag 28 Augustus!

17/08/2026
🌧️ Belangrike kennisgewingWeens die nat en gladde terrein gaan ons vanoggend se gebedswandeling ongelukkig moet uitstel ...
11/08/2026

🌧️ Belangrike kennisgewing

Weens die nat en gladde terrein gaan ons vanoggend se gebedswandeling ongelukkig moet uitstel na Donderdagoggend (môre) om 07:00.

Ons wil graag hê almal moet die oggend veilig kan stap.

Ons sien daarna uit om Donderdagoggend saam te stap, te bid en stil te word voor God. 🙏🏻

Trek warm aan en bring gerus jou koffiebeker saam! ☕️

Sien julle Donderdagoggend!
Goeienaand almal 🌿
Môreoggend is dit weer tyd vir ons gebedswandeling! 🙏🏻

Ek weet die weervoorspelling lyk baie koud 🥶, maar kom ons laat die koue ons nie keer om saam stil te word voor die Here nie. Trek lekker warm aan en bring jou koffiebeker saam. ☕️
Ons ontmoet môreoggend om 07:00 by die kerk.

Ek sien daarna uit om môreoggend weer saam met julle te stap.💙

Sien julle môreoggend! 🌅🙏🏻

Address

Marjoram Avenue 219
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Gemeente Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Gemeente Wonderboom:

Shortcuts

Share