Rigters Jeug - Wonderboom Jeug

Rigters Jeug - Wonderboom Jeug Die jeuggroep van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Wonderboom gemeente Ons is die Jeuggroep van die Evangelies Gereformeerde Kerk. Ons is B-Squad
(Believe.

Hier deel ons in die gemeente se jeugnuus, jeugprogram, fotos en gebeure. Belong. Become)

Ons GLO dat ons deur die genade van Christus gered is. - Hand 15:11 Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered word...

En daarom het ons die sekerheid dat ons aan Hom BEHOORT. - 1 kor 3:23 maar julle behoort aan Christus, en Christus aan God. En so WORD ons deelgenote in Christus. - Heb 3:14 Want ons het deelgenote van Christus geword...

Address

4 Sage Avenue
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rigters Jeug - Wonderboom Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share