UniC Lewende Woord Woderboom se jeugbediening onder leiding van Jacques Joubert.

Lewende Woord Wonderboom se Jeug bediening The Well vir alle Gr 8-Gr12

Kom join ons elke Vrydag vir ons om 19:00

En ook Sondae oggende vir ons teachings om 09:00

Sien julle daar! Ons mission is om jongmense die werklikheid van die Lewende Water te leer, om hulle toe te rus vir 'n inspiring toekoms saam ons Hemelse Vader. Ons nooi alle 13 - 30 jariges om ons Vrydae aand

e te kom join vir ons waar ons elke week 'n nuwe tema het, 'n nuwe challenge het en mekaar beter leer ken! Ons het 'n tienerkamp - - 24 - 26 Maart te Phumula Wegbreek teen R300 p.p. - vir meer inligting skakel ons kerkkantoor : 079 964 8352.

Kom Join ons Jeug vanaand by Lewende Woord Wonderboom,  13-25 jaar is meer as welkom om te kom aansluit ! 😁🙌🏼
17/09/2023

Kom Join ons Jeug vanaand by Lewende Woord Wonderboom, 13-25 jaar is meer as welkom om te kom aansluit ! 😁🙌🏼

Kom join ons gerus môre-aand! | By Lewende woord Wonderboom | | Hoërskool / Studente | 13 - 30 jaar || Om 18h00 | (kan a...
07/03/2022

Kom join ons gerus môre-aand!

| By Lewende woord Wonderboom |
| Hoërskool / Studente | 13 - 30 jaar |
| Om 18h00 | (kan al kom vanaf 17h00)

Adres:
270 Lavender Road, Annlin, Pretoria (Ou plantland)

https://maps.apple.com/?address=270%20Lavender%20Road,%20Pretoria,%20GP,%200182,%20South%20Africa&ll=-25.674520,28.193382&q=270%20Lavender%20Road&_ext=EiYp9lTis9OtOcAxbfZ+4DowPEA5+qmW+4arOcBBu06sFsgyPEBQBA%3D%3D&t=h

https://youtu.be/N5ARo59OCck

Ons as Jeug is besig om die bybel deur te hardloop, en saam die woord te ondek met soveel ongelooflike stories wat ons somtyds mis wat als reguit wys na Chri...

Sien Julle More Aand!
12/02/2022

Sien Julle More Aand!

08/02/2022

Die eerste Sondag van ons Bybel reis !✝️

Ons sien uit vir dit wat voorlê !🙌🏼👏🏼

Kom en raak deel ! Moenie dit misloop nie !📖🙌🏼✝️

Sien julle more aand 18h00 - 20h00! By die kerk !
20/03/2021

Sien julle more aand 18h00 - 20h00! By die kerk !

Kom en ontspan by die kerk! Vir ons Young Adults en Hoërskool Kinders!
15/11/2020

Kom en ontspan by die kerk!
Vir ons Young Adults en Hoërskool Kinders!

Het jy al ooit jouself die vraag gevra "Wie is ek?". Het jy al na die mense om jou gekyk, veral mense wat hulself jou vr...
01/05/2019

Het jy al ooit jouself die vraag gevra "Wie is ek?". Het jy al na die mense om jou gekyk, veral mense wat hulself jou vriende noem, en vir 'n split sekonde gevoel of jy nie inpas by hulle wêreldse idee van hoe mens moet optree, reageer, praat, d**k en doen nie?

Tot nou toe het jy hard gewerk om jou identiteit te vind en te vorm in hierdie wêreld en steeds voel jy of daar iets kort. My volgende vraag is, wat gaan jy daar omtrent doen? Gaan jy maar net aan karring en go with the flow omdat jy jouself meer en meer probeer vorm volgens wat die wêreld van jou sê?

Of gaan jou ophou die donkie wees wat sy kop teen dieselfde muur stamp en begin soek na wat en wie die Here sê jy is? Dit is immers Hy wat jou geskape het, hoekom sal jy enige iets glo wat enige mens van jou sê sonder dat jy eers by jou Abba Vader gehoor het wat Hy van jou sê nie?

Staan op kind van God! You were made for much more than the hole you've dug for yourself! He is standing right next to you in your dark and dirty pit of sin and shame and He is ready to grab you, hold you tight and give you the power to run out of that grave! You just need to let Him! You need to trust Him and you need to make the decision right now to actually want to get out of that pit and leave all the dirt and shame behind and never look back!

Ask Him right now to forgive you and wash you clean and tel Him that you want Him to come into your life and show you a better way, to show you the only way.

He is right there holding out His hand.... grab for it with everything you've got and never let go!

BluefishTV is now RightNow Media! For more videos like this, subscribe to our new channel: https://www.youtube.com/user/RightNowMediaInsider Brett gives a po...

More julle! Ek bid dat hierdie week vir elkeen van julle geseënd sal wees. Mag elke toets, taak en sports byeenkoms n gr...
29/04/2019

More julle! Ek bid dat hierdie week vir elkeen van julle geseënd sal wees. Mag elke toets, taak en sports byeenkoms n groot sukses wees en mag jy alles wat jy aanpak die week doen asof jy dit vir die Here doen.

https://youtu.be/zmNc0L7Ac5cGaan lees Daniel hoofstuk 3 en dan luister jy die song! Just awesome!
28/04/2019

https://youtu.be/zmNc0L7Ac5c

Gaan lees Daniel hoofstuk 3 en dan luister jy die song! Just awesome!

Another In The Fire by Hillsong UNITED, recorded live at Hillsong Worship & Creative Conference in Sydney, Australia. Listen on our new album People at http:...

Address

270 Lavender Weg
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UniC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to UniC:

Share