Doxa Deo Wonderboom

Doxa Deo Wonderboom Welkom by Doxa Deo Wonderboom. Ons droom oor 'n gemeenskap in die Noorde van Pretoria waar God heers in elke aspek van die samelewing.

Dienstye: 08:00, 10:00 & 18:30
Tienerdiens: 17:00
Kinderbediening: 08:00 & 10:00

12/09/2026

Kom SKYN môre saam met ons, 08:00, 10:00 & 18:30.💡

11/09/2026
05/09/2026

Môre sluit ons af met ons reeks, “Papgooi”! 🎣

Kom vier saam met ons as kampus ons 10de verjaarsdag, met ’n lekker bakkie gratis melkkos in die koue weer. ☁️🥣

Ons sien uit om dit saam met julle te vier! 🎉

22/08/2026

Sien jou en jou kind môre 08:00 of 10:00.✨

15/08/2026

Ons skop more af met ‘n nuwe reeks ‘Papgooi’!🎣
Sien jou more 08:00, 10:00 of 18:30.✨

07/08/2026

Sien julle Sondag, 08:00 of 10:00!✨

07/08/2026

Ouers! Ons sien jou en jou kind Sondag, 08:00 of 10:00.✨

06/08/2026

Die probleem is nie dat ons konflik het nie, maar hoe ons dikwels konflik het.

Daar is min dinge wat mens so opgewonde maak aan die begin van ’n kwartaal soos ’n Aanbiddingsbelewenis. En dit is presi...
04/08/2026

Daar is min dinge wat mens so opgewonde maak aan die begin van ’n kwartaal soos ’n Aanbiddingsbelewenis. En dit is presies wat ons gaan doen!🙌🏽

Op Woensdag, 5 Augustus kom ons by Doxa Deo Moot-kampus om 19:00 saam om te deel in ’n aand van aanbidding en gebed.

Maak hierdie aand vas in jou kalender, en maak seker dat jy nie hierdie geleentheid misloop nie.

01/08/2026

By KIDS gesels ons die week oor dat God wil deel wees van elke deel van ons lewe en hy gee om oor elke liewe deel. Sien jou en jou kind more 08:00 of 10:00.✨

Address

Wonderboom Highschool
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 07:45 - 12:00
18:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Wonderboom:

Shortcuts

Share