Rooted Youth/Jeug

Rooted Youth/Jeug Youth Group

Friday @19:00

📍C/o Culemborg St & Dromedaris St, Krugersdorp, South Africa, 1740 C/o Culemborg St & Dromedaris St, Krugersdorp, 1739

Vrydagaand. Goeie mense. Groot pret.Bring jou beste vibes, jou lag en dalk sommer ’n vriend(in) ook 😉Ons sien uit na ’n ...
26/05/2026

Vrydagaand. Goeie mense. Groot pret.

Bring jou beste vibes, jou lag en dalk sommer ’n vriend(in) ook 😉
Ons sien uit na ’n aand vol speletjies, lekker gesels en memories maak! 🤍

📍 Krugersdorp
🕖 Vrydag | 19:00

Klein dade. Groot impak. 🤍Ons geleer dat ’n glimlag, ’n gesprek en net om daar te wees, iemand se hele dag kan verander....
16/05/2026

Klein dade. Groot impak. 🤍

Ons geleer dat ’n glimlag, ’n gesprek en net om daar te wees, iemand se hele dag kan verander. Dankbaar vir die geleentheid om liefde uit te leef en ons gemeenskap te dien.

“Laat julle lig só voor die mense skyn…” ✨
– Matteus 5:16

Doop is nie net ’n oomblik nie—dit is ’n besluit.’n Nuwe lewe. ’n Nuwe begin.🔥
06/05/2026

Doop is nie net ’n oomblik nie—dit is ’n besluit.
’n Nuwe lewe. ’n Nuwe begin.
🔥

06/05/2026
“Faith is not built in comfort, but in moments where we choose to trust God anyway.”Sitting, listening, growing… sometim...
03/05/2026

“Faith is not built in comfort, but in moments where we choose to trust God anyway.”

Sitting, listening, growing… sometimes the biggest transformations happen quietly.

Rooted Jeug 2026 Bingo aand ‼️
30/04/2026

Rooted Jeug 2026 Bingo aand ‼️


Kom Geniet ‘n aand van pret vir die hele gesin !!
05/04/2026

Kom Geniet ‘n aand van pret vir die hele gesin !!

Rooted BINGO 2026 !!! Wat kan jy wen?• 5 dae weg by Mount Amanzi 🏖️• Nuwe Volcano headsets 🎧• Massive sweets hamper 🍭• C...
22/03/2026

Rooted BINGO 2026 !!!

Wat kan jy wen?
• 5 dae weg by Mount Amanzi 🏖️
• Nuwe Volcano headsets 🎧
• Massive sweets hamper 🍭
• CUM Books/Foucher voucher 📚
• 2 × Cash prizes 💸
• Photoshoot hamper 📸

11/03/2026

Ontmoet ons Jeug Leiers 🔥

Hier is Nakita en Thezald Jnr, die energie en passie agter ons Jeug bediening!

Hulle hart is om jongmense te help ontdek wie hulle is in Christus en om sterk fondasies te bou vir die toekoms.

As jy ’n tiener het — hier is ’n plek waar hulle sal behoort.

Tag ’n jongmens wat moet deel wees van ons Jeug 👀

Los vir die leiers n lekker comment !😁

Nakita Erasmus

Address

C/o Culemborg Street & Dromedaris St
Krugersdorp
1740

Opening Hours

19:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooted Youth/Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Rooted Youth/Jeug:

Share