Durbanville-Bergsig Kerk - Sy ligdraers

Durbanville-Bergsig Kerk - Sy ligdraers Verheerlik Jesus Christus, die Lig vir die wêreld Kom skyn saam as Sy ligdraers.

’n Dinamiese, Meelewende, Eietydse Ligdraer Gemeente wat klem plaas op UITREIKE in ons onmiddelike omgewing en oor grense heen, asook Geestelike Opbou, Versorging & Toerusting van lidmate te verseker en sodoende daarna streef om Sy lig in die wêreld te laat skyn.

12/09/2026
13 September 2026 – Glowkidz Kinderdiens - 9:00 met Marinette KilpertOns nooi almal wat betrokke is by die landbou-gemee...
11/09/2026

13 September 2026 – Glowkidz Kinderdiens - 9:00 met Marinette Kilpert

Ons nooi almal wat betrokke is by die landbou-gemeenskap hartlik uit na ons Glowkidz Kinderdiens wanneer ons saam Biddag vir Landbou en Boeregemeenskap gaan vier en saam vir reën gaan bid.

"Die HERE sal beslis voorspoed gee, en ons land sal oeste oplewer." Psalm 85: 13 NLV

Om direk aanlyn in te skakel klik hier:

https://youtube.com/live/VZou0R8zSNk?feature=share

Ons sien uit om julle Sondag te sien!

Ons sien uit

13 September 2026, @9 Diens - 9:00 met Ds. Leon TaitTema: VERANDER: As jy sondes bely...Hy vergewe! Bekering en Vergifni...
11/09/2026

13 September 2026, @9 Diens - 9:00 met Ds. Leon Tait
Tema: VERANDER: As jy sondes bely...Hy vergewe! Bekering en Vergifnis
Teks: 1 Joh 1:1 - 10

Om direk aanlyn in te skakel klik hier:
https://youtube.com/live/zuAdBX-kSko?feature=share

Julle is baie welkom!

6 September @6 diens 18:00 met Pieter TruterKomende Sondagaand is ons gebedsdiens.Daar is 'n kortboodskap en gebedstasie...
04/09/2026

6 September @6 diens 18:00 met Pieter Truter
Komende Sondagaand is ons gebedsdiens.
Daar is 'n kortboodskap en gebedstasies.

Daar is geen Livestream nie.

Die gemeente is welkom om saam te kom bid en stil word.

Na die diens is daar kleingroepe, asook koffie/tee/Hot Chocolate

6 September 2026 – Glowkidz Kinderdiens - 9:00 met Marinette KilpertDis heerlike Lente, die Winter was nog nie werklik h...
04/09/2026

6 September 2026 – Glowkidz Kinderdiens - 9:00 met Marinette Kilpert

Dis heerlike Lente, die Winter was nog nie werklik hier nie! Of hoe gaan dit liedjie nou weer?

Kom Sondag na ons Glowkidz Kinderdiens om saam te gesels oor hoe die bye zoem en spesiaal vir Biddag vir Dowes te bid.

Om direk aanlyn in te skakel klik hier:

https://youtube.com/live/u4QWURA5nvs?feature=share

Ons is opgewonde om jou te sien!

30 Augustus 2026 - GLOWKIDZ Oupa- & Ouma Dag (Saal)Julle is baie welkom. Ons sien baie uit na Sondag se spesiale diens!
28/08/2026

30 Augustus 2026 - GLOWKIDZ Oupa- & Ouma Dag (Saal)
Julle is baie welkom.

Ons sien baie uit na Sondag se spesiale diens!

Address

NG Kerk Durbanville-Bergsig H/v Boland En Protea Weg, Cape Town
Durbanville
7551

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville-Bergsig Kerk - Sy ligdraers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share