Evangelis:Klaas Welkom

Evangelis:Klaas Welkom Voltyds in die Evangelie Gaan dan heen ,le die hande op siekes,genees ,herstel,bevry,verlos en preek bekering

05/02/2016

Goeie more familie
Ons is nie alleen nie
Josua 1:9
Wees sterk en volmoed,wees nie bevrees nie of verskrik nie,want die Here jou God is met jou,oral waar jy heengaan.
Amen Amen

04/02/2016

Goeie more familie
Jesus beskerm ons
Psalm 91:4
Hy sal jou dek met sy vlerke,en onder sy vleuels sal jy skuil,sy trou is n skild en pantser.
Amen Amen

03/02/2016

Goeie more familie
Weet
Romeine 8:28
En ons weet dat vir hulle wat God liefhet ,alles ten goede meewerk.
Amen Amen

02/02/2016

Goeie more familie
Ons moet bly wees in die Here
Filippense 4:4
Verbly ,julle in die Here ,ek herhaal :Verbly julle !
Amen Amen

01/02/2016

Goeie more my familie
Waar wil u bly ?
Johannes 15;7
As julle in my bly en my woorde in julle,sal julle vra net wat julle wil he,en julle sal dit verkry.
Amen Amen Amen

31/01/2016

Goeie more familie
Ons moet min wees
Jakobus 4:10
Verneder julle voor die Here ,en Hy sal julle verhoog.
Amen Amen

30/01/2016

Goeie more familie
Het u dors of het u honger ?
Johannes 6:35
Ek is die brood van die lewe,wie na My toe kom ,sal nooit honger kry nie,en wie in My glo,sal nooit dors kry nie.
Amen Amen

29/01/2016

Goeie more familie
Waar maker van Sy woord
Numeri 23;19
Sou Hy iets se en dit nie doen nie,of spreek en dit nie waar maak nie ?
Amen ,,Hy is die Weg en die Waarheid en die Lewe..Amen

28/01/2016

Goeie more familie
Satan se wapens kragteloos
Jesaja 54:17
Elke wapen wat teen jou gesmee word,sal niks uitrig nie,
Amen ,Luister dit sal niks niks niks uitrig nie,,Amen Amen

27/01/2016

Goeie more familie
Ons skuiling en ons toevlug
Spreuke 18:10
Die Naam van die Here is n sterk toring,die regverdige hardloop daarin en word beskut.
Amen Amen ...Sy Naam is soos balsem vir my.Amen

26/01/2016

Goeie more familie
Vir 2016 en vir die toekoms
Jesaja 60:20
Die Here sal vir jou wees n ewige lig,en die dae van jou treurigheid is verby.
Amen Amen Ek se verby verby Amen

25/01/2016

Goeie more my familie
Vir almal wat gebroke is
Esegiel 34:16
Die wat verlore is ,sal Ek soek ,en wat weggedryf is,sal Ek terug bring,en wat gewond is,sal Ek verbind.
Amen Amen

Address

Brackenfell
7580

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Evangelis:Klaas Welkom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share