05/06/2023
Dit was ‘n deur mekaar kwartaal! Loadshedding en langnaweke en nou eksamen! Ons gaan hierdie Sondagaand ‘n lekker kuier by die kerk reël 17:00-19:00. Enige een wat @6 bywoon, oud of jonk is welkom. Daar gaan Gratis Boerewors Rolle wees, Pool, Wii, Vingerboard en lekker kuier. So, as dit vir jou soos ACTivation klink is jy reg, DIT IS ‘N SONDAG ACTivation. Ons wil vra dat jy asseblief op hierdie link sal click: https://bit.ly/sondagact11jun omte bevestig dat jy kom sodat ons nie te min of te veel boerewors rolle maak nie. Jy moet teen 7 Junie 20:00 die vorm by die link voltooi. Ons hoop om lekker saam julle te kuier voor die vakansie kom.