Nuwe Lewe Tygerberg Gemeente

Nuwe Lewe Tygerberg Gemeente Laerskool Welgemoed Skoolsaal
Oggenddiens: Sondae 09:30

Liewe GemeenteHierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.Tema: Godsdienstig of Geestelik?Die diens is om 09:30 by Lae...
03/09/2026

Liewe Gemeente

Hierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.Tema: Godsdienstig of Geestelik?

Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgemoed en vind plaas in die skoolsaal.

Die diens kan ook regstreeks aanlyn op ons YouTube gevolg word. https://youtube.com/

Afkondigings:
* Kinderbediening: Bring asb. die kinders saam Sondag. Tannie Melissa (3 - 6 jariges), Tannie Yolandie (Graad 1 - 3) en Tannie Bianca en Oom George (Gr. 4 - 6) sal die les(se) aanbied. Yolandie sal meer inligting op die Whatsapp-groep vir die ouers uitstuur.

* Tienerbediening: Bring asb. die tieners saam Sondag. Renay sal die les aanbied. Hul gaan voort met die Pers Dissipelskapboekie.

* Vrydag 30 Oktober is ons Pa en Seun Kamp by Yzerfontein. RSVP asb. op die Manne WhatsApp-groep. Meer inligting volg binnekort.

Geseënde dag!

Liewe GemeenteHierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.Tema: Geniet die lewe, maar pasop vir té!Die diens is om 09:...
27/08/2026

Liewe Gemeente

Hierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.
Tema: Geniet die lewe, maar pasop vir té!

Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgemoed en vind plaas in die skoolsaal.

Die diens kan ook regstreeks aanlyn op ons YouTube gevolg word. https://youtube.com/

Afkondigings:
* Kinderbediening: Bring asb. die kinders saam Sondag. Tannie Maria (3 - 6 jariges), Tannie Janine (Graad 1 - 3) en Tannie Leoni (Gr. 4 - 6) sal die les(se) aanbied. Yolandie sal meer inligting op die Whatsapp-groep vir die ouers uitstuur.

* Tienerbediening: Bring asb. die tieners saam Sondag. Hul gaan in die diens bly. Hulle het Tienersel 16:00 - 17:30, Banhoekstraat 19, Stellenberg. Hulle is welkom om nog vriende saam te bring.

* Vrydag 30 Oktober is ons Pa en Seun Kamp by Yzerfontein. RSVP asb. op die Manne WhatsApp-groep. Meer inligting volg binnekort.

Geseënde dag!

Liewe GemeenteHierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.Tema: Jesus opgeligDie diens is om 09:30 by Laerskool Welgem...
20/08/2026

Liewe Gemeente

Hierdie Sondag bedien Hansa vir ons die Woord.
Tema: Jesus opgelig

Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgemoed en vind plaas in die skoolsaal.

Die diens kan ook regstreeks aanlyn op ons YouTube gevolg word. https://youtube.com/

Afkondigings:
* Kinderbediening: Bring asb. die kinders saam Sondag. Tannie Maria (3 - 6 jariges), Tannie Yolandie (Graad 1 - 3) en Tannie Leoni (Gr. 4 - 6) sal die les(se) aanbied. Yolandie sal meer inligting op die Whatsapp-groep vir die ouers uitstuur.

* Tienerbediening: Bring asb. die tieners saam Sondag. Timo sal die les aanbied.

* Vrydag 30 Oktober is ons Pa en Seun Kamp by Yzerfontein. RSVP asb. op die Manne WhatsApp-groep. Meer inligting volg binnekort.

Geseënde dag!

Liewe GemeenteTer viering van vrouemaand het ons Sondag 'n Vroue-erediens.Izanette van Schalkwyk gaan vir ons die Woord ...
13/08/2026

Liewe Gemeente

Ter viering van vrouemaand het ons Sondag 'n Vroue-erediens.
Izanette van Schalkwyk gaan vir ons die Woord bedien.
Tema: Geroep en gekies: Werklik?
Rom. 8:26 - 30

Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgemoed en vind plaas in die skoolsaal.

Die diens kan ook regstreeks aanlyn op ons YouTube gevolg word. https://youtube.com/

Afkondigings:
* Kinderbediening: Bring asb. die kinders saam Sondag. Adriaan en die tieners gaan vir hul 'n les aanbeid. Tannie Yolandie sal vir die voorskool kinders 'n les aanbied en sal meer inligting op die Whatsapp-groep vir die ouers uitstuur.

* Tienerbediening: Bring asb. die tieners saam Sondag. Hulle gaan vir die Gr.1 - 6 'n les aanbied.

* Ons vra dat elkeen asb. 'n bordjie vingerhappies sal saambring wat ons as gemeente na die tyd saam sal geniet. Trek asb. ook iets kleurvol aan!

* Sondag sal daar 'n lof-en aanbiddingsaand 17:30 - 19:00 in die Personeelkamer wees.

Vrydag 30 Oktober is ons Pa en Seun Kamp by Yzerfontein. Maak asb. die datum vas in jou kalender.

Geseënde dag!

Liewe GemeenteHierdie Sondag bedien Philip vir ons die Woord.Tema: Mag ons kla?Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgem...
06/08/2026

Liewe Gemeente

Hierdie Sondag bedien Philip vir ons die Woord.
Tema: Mag ons kla?

Die diens is om 09:30 by Laerskool Welgemoed en vind plaas in die skoolsaal.

Die diens kan ook regstreeks aanlyn op ons YouTube gevolg word. https://youtube.com/

Afkondigings:
* Kinderbediening: Bring asb. die kinders saam Sondag. Daar sal 'n informele les vir die voorskool tot Graad 2 aangebeid word. Yolandie sal meer inligting op die Whatsapp-groep vir die ouers uitstuur.

* Tienerbediening: Bring asb. die tieners saam Sondag. Hul gaan in die diens bly. Hulle het Tienersel 16:00 - 17:30, Banhoekstraat 19, Stellenberg. Hulle is welkom om nog vriende saam te bring.

* Augustus is Vrouemaand en ter viering daarvan, gaan ons op 16 Augustus 'n Vrouediens hê.

* Vrydag 30 Oktober is ons Pa en Seun Kamp. Maak asb. die datum vas in jou kalender. Meer inligting volg binnekort.

Geseënde dag!

Address

Welgemoed Laerskool
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Tygerberg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Tygerberg Gemeente:

Shortcuts

Share