Friend of God Vredekloof Campus

Friend of God Vredekloof Campus FRIEND OF GOD VISION:
Building one church in many locations that will reach their local communities.

September is nog lank nie verby nie! 🙌 Daar is nog soveel aan die gebeur by Vriend van God Vredekloof.Van ons Besigheids...
14/09/2026

September is nog lank nie verby nie! 🙌 Daar is nog soveel aan die gebeur by Vriend van God Vredekloof.

Van ons Besigheidsforum en Volunteer Night
tot Sondagdienste, Kinderkerk, Kinder-toewyding en Jeug, daar is ’n plek vir jou en jou gesin. ❤️

Swipe deur die carousel om te sien wat vir die res van September op die kalender is. 👆

Maak ’n plan. Nooi iemand saam. Kom wees deel van die familie!
Ons glo God doen iets nuuts, en ons wil dit saam met Hom beleef. 🙏

📍 Vriend van God Vredekloof
📅 Sien die carousel vir al die datums & tye

Hierdie maand kies ons om nie ons geloof te bou op wat ons sien nie.Ons bou dit op Wie God is.Ons sal nie wankel nie.   ...
14/09/2026

Hierdie maand kies ons om nie ons geloof te bou op wat ons sien nie.
Ons bou dit op Wie God is.
Ons sal nie wankel nie.

Team Planning Session. God is building HIS church! 2027 HERE WE COME!!
04/09/2026

Team Planning Session.

God is building HIS church!

2027 HERE WE COME!!

ARC Conference 2026🙌
02/09/2026

ARC Conference 2026🙌

26/08/2026

Sondae
08:30 | 10:00

19/08/2026

Sien jou Sondae 08:30 | 10:00

HIERDIE SONDAG BY VRIEND VAN GOD VREDEKLOOFDaar is iets besonders daaraan om saam te kom.Saam te aanbid.Saam te bid.Saam...
14/08/2026

HIERDIE SONDAG BY VRIEND VAN GOD VREDEKLOOF

Daar is iets besonders daaraan om saam te kom.

Saam te aanbid.
Saam te bid.
Saam te lag.
Saam die Woord te hoor.
Saam geloof te leef.

Hierdie Sondag kan ons nie wag om saam met jou in God se teenwoordigheid te wees nie.

Nooi iemand saam. Bring jou familie. Bring ’n vriend.
Kom net soos jy is. 🤍

Daar is ’n plek vir jou hier.

📍 Vriend van God Vredekloof
🕘 Sondag | 08:30 & 10:00

Ons sien uit daarna om jou te sien!
Jo wag ook vir jou met baie lekker koffie.

🌸 Geseënde Vrouedag! 🌸Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat liefhet, lei, versorg, bemoedig en inspirasie bring aan...
09/08/2026

🌸 Geseënde Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat liefhet, lei, versorg, bemoedig en inspirasie bring aan die mense rondom hulle.

Aan elke ma, dogter, ouma, suster, vriendin, mentor en geestelike moeder — dankie vir die manier waarop jy God se liefde, krag en genade uitleef.

📖 “Sy is beklee met krag en waardigheid, en sy sien die toekoms met vertroue tegemoet.” — Spreuke 31:25

Mag jy vandag weet dat jy diep geliefd is, wonderlik geskape is en deur God geroep is vir so ’n tyd soos hierdie.

Van ons almal by Friend of God Goodwood:

’n Baie geseënde Vrouedag! 🤍

Address

C/o Essenhoutstreet And Vredekloofway, Vredekloof
Cape Town
7580

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Friend of God Vredekloof Campus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Friend of God Vredekloof Campus:

Shortcuts

Share