AGS Jubelate Gemeente

AGS Jubelate Gemeente Jubelend..Juigend...Uitspattig en uitverkoop vir Jesus

Goeie Vrydag diens 2026
03/04/2026

Goeie Vrydag diens 2026

28/08/2025

Hoe goed en hoe lieflik as broers saamwoon

Kom en ondersteun ons Golfdag op 23 Oktober Om 11h00 by Heron Banks ⛳, ook ten bate van Lerato CYCC     AGS Meyerton Her...
21/08/2025

Kom en ondersteun ons Golfdag op 23 Oktober Om 11h00 by Heron Banks ⛳, ook ten bate van Lerato CYCC AGS Meyerton Heron Banks Golf Course

https://youtu.be/8vx7Hlat9M8
12/01/2025

https://youtu.be/8vx7Hlat9M8

INLEIDING tot 50 dae van TRANSFORMASIE - Rom.12:2:“En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle denke/gemo...

Hiermee word jy uitgenooi na ons DOOPDIENS ;  Kom en vier saam met ons die BEGRAFNIS van die OU MENS en die OPSTANDING v...
15/11/2024

Hiermee word jy uitgenooi na ons DOOPDIENS ; Kom en vier saam met ons die BEGRAFNIS van die OU MENS en die OPSTANDING van die NUWE MENS. Rom 6:3-4 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.

MANNE OGGEND met MYAN SUBRAYAN
23/08/2024

MANNE OGGEND met MYAN SUBRAYAN

Die VYAND het gedink Hy het my, maar JESUS HET GESÊ "JY IS MYNE"..... Kom ons BID VIR MEKAAR
01/07/2024

Die VYAND het gedink Hy het my, maar JESUS HET GESÊ "JY IS MYNE"..... Kom ons BID VIR MEKAAR

Moët Asseblief GEEN Facebook invites van my aanvaar nie, my Facebook geclone
13/06/2024

Moët Asseblief GEEN Facebook invites van my aanvaar nie, my Facebook geclone

Address

C/o Manie Steyn Str And Pierneef Boulevard
Meyerton
1961

Opening Hours

10:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Jubelate Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share