Kids 4 JESUS Meyerton

Kids 4 JESUS Meyerton Ons reel allerande vermaak en leeringe vir laerskool kinders in vakansietye. En het hope pret met al die speletjies.

Ons maak gebruik van tema's om die Bybel op `n makliker verstaanbare manier vir die kinders te bring.

26/05/2023
29/11/2022

We have turned our backs to the world, facing Jesus Christ.

Tag wie jy ken
31/03/2020

Tag wie jy ken

06/02/2020
09/05/2019

Almal wat al ooit aan K4J deelgeneem het, en of hulle kinders ingeskryf het, wil ons U hartlik bedank vir die ondersteuning en die vertroue in ons om in U kind se lewe te kon inspraak lewer. K4J het 17 kampe agter die rug, en ons het soveel gegroei en geleer, saam met elke kind wat deur ons kamp was.
K4J is tans onder konstruksie en gaan ongelukkig nie die Junie/Julie vakansie `n kamp hou nie.
Vir enige verdere navrae kan U my gerus kontak op 0798836475.

Liefde groete
K4J Bestuur..😃

Ons reel allerande vermaak en leeringe vir laerskool kinders in vakansietye.
Ons maak gebruik van tema's om die Bybel op `n makliker verstaanbare manier vir die kinders te bring.
En het hope pret met al die speletjies.

Almal wat al counselors was by K4J. Julle name is op gedenkplaaitjies gesit wat ons op bankies gaan sit en aan Republiek...
21/03/2019

Almal wat al counselors was by K4J. Julle name is op gedenkplaaitjies gesit wat ons op bankies gaan sit en aan Republiek skenk. Julle is welkom om te Kom

As Counsellors 'n dag kan deur maak in K4J. Kan hulle in Kliprivier ook swem.
12/12/2018

As Counsellors 'n dag kan deur maak in K4J. Kan hulle in Kliprivier ook swem.

Address

Republiek Laerskool
Meyerton
1961

Telephone

+27798836475

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kids 4 JESUS Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share