Welkom Noord NG Kerk

Welkom Noord NG Kerk NG Kerk Welkom Noord is 'n gemeente in Welkom in die Vrystaat. Ons dienstye is Sondae 08:45. Vir mee

31/08/2026
Ons innige meegevoel aan Naomie Jansen en gesin. Mag die Here julle styf vashou deur hierdie hartseertyd.
18/08/2026

Ons innige meegevoel aan Naomie Jansen en gesin. Mag die Here julle styf vashou deur hierdie hartseertyd.

Hier is van Die Vonkspan se lede. Die Vonkspan is ons Gemeente se nuwe naam vir die Vroueaksie omdat ons nou 'n hele paa...
04/08/2026

Hier is van Die Vonkspan se lede. Die Vonkspan is ons Gemeente se nuwe naam vir die Vroueaksie omdat ons nou 'n hele paar manne bygekry het. Diegene wat wil deel wees van ons span is baie welkom om in te skakel. Debbie Broodryk is ons voorsitter. Hier maak die span gereed vir ons eerste vetkoekverkope vir jaar wat die 31ste Augustus was. Baie dankie vir almal se ondersteuning en dankie vir die harde werk, span🤗😍💕

Address

Burenstraat
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27573528970

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welkom Noord NG Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Welkom Noord NG Kerk:

Share