12/09/2026
⭐ ⭐ ⭐ ⭐ ⭐
Die feestyd kom weer nader!
Suidkerk se liggies en geure gaan jou betower.
Ons beplan die BESTE MARK OOIT.
* Warmer harte, met heerlike saamkuier aande
* Geuriger kosse
* Beste plek om jou geskenke te kom koop
* En 'n klomp ander nuwe verrassings...
STERLIG GESENKEMARK 2026
24 November tot 5 Desember
Hou dié datums oop! Nooi solank jou familie en vriende