NG Gemeente Kuilsrivier

NG Gemeente Kuilsrivier NG Gemeente Kuilsrivier, ook bekend as die Markpleinkerk, is die oudste Nederduitse Gereformeerde gemeente in Kuilsrivier.

Ons gemeente is al vir geslagte lank ’n geestelike tuiste vir mense in en rondom Kuilsrivier.

08/09/2026
📣 Aandag alle gr.4-6 leerders:🐟 Kom speel saam!📆Vrydag 5 Jun 2026 ⏰18:00 - 20:00 📜Registreer by: https://forms.gle/8DvzQ...
07/09/2026

📣 Aandag alle gr.4-6 leerders:🐟 Kom speel saam!
📆Vrydag 5 Jun 2026 ⏰18:00 - 20:00 📜Registreer by: https://forms.gle/8DvzQk1h8L1WsGVu8

📣 Calling all gr.4-6 learners for a fun night out. 🐟
📆Fri 5 Jun 2026 ⏰18:00 - 20:00 📜Registration link: https://forms.gle/8DvzQk1h8L1WsGVu8
Laerskool De Kuilen Primary School Laerskool Mikro Primary Kuilsrivier-Suid Gemeente NGK de Eike

Sondag 6 Sep 2026Ds Egbert Steyn
07/09/2026

Sondag 6 Sep 2026
Ds Egbert Steyn

CVLI Church Video LicenseUsed with Permission through our Church C...

Sondag 30 Aug 2026Ds Egbert Steyn
31/08/2026

Sondag 30 Aug 2026
Ds Egbert Steyn

CVLI Church Video LicenseUsed with Permission through our Church C...

Snuffelmark 2026Ons kuier heerlik ten spyte van die koue! Kom maak 'n draai! Lekker pannekoek, jaffels, kerrie en rys, w...
29/08/2026

Snuffelmark 2026
Ons kuier heerlik ten spyte van die koue! Kom maak 'n draai! Lekker pannekoek, jaffels, kerrie en rys, worsbroodjies en koffie!!

Ons is baie opgewonde oor ons heel 1ste tweetalige erediens wat op Sondag 30 Aug om 09:00 plaasvind. Om hierdie diens ve...
27/08/2026

Ons is baie opgewonde oor ons heel 1ste tweetalige erediens wat op Sondag 30 Aug om 09:00 plaasvind. Om hierdie diens verder spesiaal te maak, tree die Kuilsrivier Kerkkoor tydens die diens op. Daar wag ook ‘n lekker verrassing van die musiekspan. Moet dus nie hierdie geleentheid misloop nie!

♻️ DON’T DUMP IT—DONATE IT! ♻️Is your garage or "junk drawer" overflowing with old electronics and a tangled mess of wir...
27/08/2026

♻️ DON’T DUMP IT—DONATE IT! ♻️

Is your garage or "junk drawer" overflowing with old electronics and a tangled mess of wires? We need your unwanted gear!

⚡ WHAT WE ARE COLLECTING ⚡

ANY cables, cords, or chargers
TVs, monitors, laptops, and keyboards
Phones, radios, and small electronics
Fridges, washing machines, and microwaves
🛠️ CONDITION DOESN'T MATTER! If it plugs in, charges up, or connects via wire, we want it—even if it is broken.

📍 Location: Snuffelmark, NG Kuilsrivier, 51 Van Riebeeck rd, Kuils River
📅29 Aug from 09:00

If you have anything to donate, you can easily book a collection here: https://route-wise-pickup.lovable.app/ or WhatsApp 083 883 7792.

Please help us share the word! 🚀

SNUFFELMARK 2026📆29 Aug⏰09:00📍Van Riebeeckweg 51, KuilsrivierKom maak 'n draai, jy mag dalk net 'n paar skatte vind - va...
26/08/2026

SNUFFELMARK 2026
📆29 Aug
⏰09:00
📍Van Riebeeckweg 51, Kuilsrivier
Kom maak 'n draai, jy mag dalk net 'n paar skatte vind - van my huis na jou huis.
Heerlike kos is te koop: pannekoeke, basaarpoeding, jaffels, kerrie & rys, worsbroodjies en lekker koffie!

Sondag 23 Aug 2023Ds André van Wyk (Jan Kriel Instituut)
25/08/2026

Sondag 23 Aug 2023
Ds André van Wyk (Jan Kriel Instituut)

CVLI Church Video LicenseUsed with Permission through our Church C...

Address

51 Van Riebeeck Road
Kuils River
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27219031529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Kuilsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Kuilsrivier:

Shortcuts

Share

Category