NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente

NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente NGK KUILSRIVIER Die pragtige kerkgebou is gedurende 1904 betrek. In die spreektaal verwys Kuilsrivier inwoners na die gemeente as die Moedergemeente.

Die NG Kerk Kuilsrivier – Die gemeente op die markplein: gestuur om die Koninkryk sigbaar te maak – is in 1903 gevestig, nadat dit van Durbanville afgestig het. Dorpsontwikkeling het rondom die kerk en binne die gemeente (as moeder) geskied, sodat die dorp se sakekern vandag tot ‘n groot mate “binne” die gemeente geleë is. Die gemeente bied dus vandag ‘n tuiste aan die hele gemeenskap van Kuilsrivier.

                                                        N U U T!!!!Ons wil julle asb. aanmoedig om ons NUWE Facebook bla...
14/01/2025



N U U T!!!!

Ons wil julle asb. aanmoedig om ons NUWE Facebook blad te volg. Ons word verplig om die ou blad toe te maak teen 31 Januarie 2025 en ons wil niemand in die proses verloor nie!

🔗Hier is die skakel:
https://www.facebook.com/profile.php?id=61567710607172

Kliek daarop, like, follow EN share dit, asb!! 👍👣

Hierdie blad gaan net tot die einde van Januarie 2025 bestaan.Weens tegniese probleme, moes ons 'n nuwe Facebook blad sk...
09/01/2025


Hierdie blad gaan net tot die einde van Januarie 2025 bestaan.

Weens tegniese probleme, moes ons 'n nuwe Facebook blad skep. Gaan volg daarom asb ons gemeente se nuwe blad - waar al die nuutste inligting beskikbaar is. Laat weet ook so veel as moontlik van jou vriende van die nuwe blad (jy kan die blad ook “share” wanneer jy dit gevolg het).

Hier is die skakel:

https://www.facebook.com/profile.php?id=61567710607172

Kliek daarop, like, follow EN share dit, asb!!

08/11/2024

Weens tegniese probleme, moes ons 'n nuwe Facebook blad skep.
🔗Hier is die skakel:

https://www.facebook.com/profile.php?id=61567710607172&mibextid=LQQJ4d

Kliek daarop, like en follow asb!! 👍 👣. Kom ons kyk hoe vinnig ons weer ons getalle kan opkry 📈 🤗

De Kuile Agie Kuilsrivier Gieliana Fourie Arnold Stofberg NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente Huis De Kuilen Agie-Ads

Die NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente, gestig in 1903, is die oudste gemeente in die dorp. Ons verwelkom almal as deel van ons gemeente en gemeenskap, van jong kinders tot senior burgers. Ons is ‘n gemeente met diep wortels en ‘n visie vir die toekoms.

Nog net 3 slapies tot die MARKPLEINFEES!!!!! Hoop om almal daar te sien!
28/02/2024

Nog net 3 slapies tot die MARKPLEINFEES!!!!!
Hoop om almal daar te sien!

Ons hou een van die dae weer MARKPLEINFEES!!!Nooi al jou familie en vriende om hierdie heerlike dag saam met ons te kom ...
15/02/2024

Ons hou een van die dae weer MARKPLEINFEES!!!

Nooi al jou familie en vriende om hierdie heerlike dag saam met ons te kom vier!

Liefste GeloofsfamilieDit is met gemengde gevoelens dat ek aan die einde van hierdie maand die gemeente groet. Ek het hi...
11/01/2024

Liefste Geloofsfamilie

Dit is met gemengde gevoelens dat ek aan die einde van hierdie maand die gemeente groet. Ek het hierdie gemeente in die afgelope 11 jaar baie lief leer kry en ek sal my tyd in Kuilsrivier altyd koester.

Dit sal vir my heerlik wees indien julle my Afskeidsdiens op 28 Januarie kan bywoon.

Mag 2024 vir julle elkeen ‘n baie besonderse jaar wees.
Baie liefde
Helené

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Adventsangdiens!Ons hoop om jou daar te sien!
23/11/2023

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Adventsangdiens!
Ons hoop om jou daar te sien!

Kom sluit by ons aan vir 'n heerlike SNUFFELMARK!
13/10/2023

Kom sluit by ons aan vir 'n heerlike SNUFFELMARK!

15/09/2023

Dis weer een van die dae Huis De Kuilen se Buitelugfees. Kom kuier saam, daar is eetgoed, vermaak, geskenke en nog vele meer. Sien jou daar!!

Goeie more!Onthou dat ons more BYBELSONDAG en die 90-jarige bestaan van die Afrikaanse Bybel vier!Die ingang na die kerk...
26/08/2023

Goeie more!

Onthou dat ons more BYBELSONDAG en die 90-jarige bestaan van die Afrikaanse Bybel vier!

Die ingang na die kerkgebou, naaste aan die kerksaal, sal more ongelukkig toe wees. Gebruik asb. die ander ingange.

Ons wil julle ook uitnooi om (sover moontlik) in die middelste blok van die kerkgebou te sit – om die beste te kan sien.

Daar is ook ʼn spesiale verrassing vir almal wat more die erediens bywoon!

Ons sien uit daarna om almal more oggend 9:00 in die kerkgebou te verwelkom en lekker saam te kan tee drink na kerk!

Ons sien uit daarna om Sondag 27 Augustus 2023 die 90 jarige bestaan van die amptelike Afrikaanse Bybel op Bybelsondag t...
25/08/2023

Ons sien uit daarna om Sondag 27 Augustus 2023 die 90 jarige bestaan van die amptelike Afrikaanse Bybel op Bybelsondag te vier!
Ons hoop julle kan die erediens saam met ons kom vier!

Kom kyk ook na die kreatiewe skeppings van ons gemeente-lede.

Address

49-51 Van Riebeeck Road
Kuilsrivier
7580

Telephone

+27219031529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente:

Share