Huis De Kuilen

Huis De Kuilen Huis de Kuilen's vision: happy elderly who enjoy the best possible physical and mental quality of li

30/01/2026

Beste vriende en ondersteuners van Huis de Kuilen,
Ons het ’n splinternuwe Huis de Kuilen-blad en ons wil graag hê julle moet dit asb. like en volg vir al die nuus, gebeure en spesiale oomblikke van ons inwoners.
Klik hier om ons nuwe blad te ontdek: https://www.facebook.com/profile.php?id=61575068945027...
Dankie vir julle ondersteuning!

’n Groot DANKIE van Huis De Kuilen!Wat ’n wonderlike dag by die Buitelugfees!Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor...
25/10/2025

’n Groot DANKIE van Huis De Kuilen!

Wat ’n wonderlike dag by die Buitelugfees!
Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor elkeen wat betrokke was – vir julle gebede, vir alles wat gebak is, die wit olifante wat aangedra is, en vir die tyd, moeite en ondersteuning wat julle gegee het.

Elke bydrae het vandag se fees moontlik gemaak en ons is so dankbaar vir die ongelooflike gemeenskap om ons.

Vandag was soveel pret.
Baie dankie dat julle Huis De Kuilen se familie so besonders maak.

Buitelugfees by Huis de Kuilen!Daar is nog heerlike groente en sappige hamburgers oor – kom gryp jou kans!Ons het ook di...
25/10/2025

Buitelugfees by Huis de Kuilen!

Daar is nog heerlike groente en sappige hamburgers oor – kom gryp jou kans!
Ons het ook die lekkerste vetkoeke, jaffels en hope ander eetgoed om van te smul.
En as jy ’n draai maak by ons koektafel, hoef jy glad nie te bekommer oor Sondag se nagereg nie – dis reeds uitgesorteer!

Kom loer gerus in – die lekkerte is nog aan die gang!

Huis de Kuilen is reg vir môre se groot dag! Ons span is hard aan die werk om alles gereed te kry vir ons Buitelugfees 📅...
24/10/2025

Huis de Kuilen is reg vir môre se groot dag!

Ons span is hard aan die werk om alles gereed te kry vir ons Buitelugfees
📅 Saterdag, 25 Oktober
🕘 Begin 9:00

Kom geniet ’n heerlike dag vol smullekker kos, gesellige stalletjies en lekker kuier!

🚗 Parkering: Daar is genoeg plek by Jan Kriel Skool — volg net die rooi pyle om maklik by die terrein uit te kom.

Ons sien uit om julle daar te verwelkom!

24/10/2025
22/10/2025
22/10/2025

Beste vriende en ondersteuners van Huis de Kuilen,

Ons het ’n splinternuwe Huis de Kuilen-blad en ons wil graag hê julle moet dit asb. like en volg vir al die nuus, gebeure en spesiale oomblikke van ons inwoners.

Klik hier om ons nuwe blad te ontdek: https://www.facebook.com/profile.php?id=61575068945027&locale=af_ZA

Dankie vir julle ondersteuning!

20/10/2025

At Huis de Kuilen, we provide a safe, caring environment where the elderly can enjoy the best possible quality of life – physically, mentally, and emotionally.

Address

Skool Street
Kuils River
7580

Telephone

+27219037055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis De Kuilen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share