Blancogemeente George

Blancogemeente George Blancogemeente George Adres: Napierstraat 9, Blanco, George, 6531
Kantoorure: 8:00 - 15:00 (Maandae tot Vrydae)

Wat 'n lekker FeesWeek!Ons het dit afgesluit met 'n SkaapSpitBraai op 24 Mei en sommer van die geleentheid gebruik gemaa...
05/06/2026

Wat 'n lekker FeesWeek!

Ons het dit afgesluit met 'n SkaapSpitBraai op 24 Mei en sommer van die geleentheid gebruik gemaak om 'n nuwe gemeente foto te neem.

Baie dankie RynoPhotography Ryno Jumat vir die pragtige foto's!

29/05/2026
75 Jaar Feesvieringe: vorige leraars seënwense 🙌🏻Willem Greeff https://www.facebook.com/daniel.marais.7771
28/05/2026

75 Jaar Feesvieringe: vorige leraars seënwense 🙌🏻
Willem Greeff
https://www.facebook.com/daniel.marais.7771

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Almal word uitgenooi na Sondag se  George PinksterFees erediens!•⁠  dis die groot afsluiting van ons gemeente FeesWeek v...
22/05/2026

Almal word uitgenooi na Sondag se George PinksterFees erediens!

•⁠ dis die groot afsluiting van ons gemeente FeesWeek vir 75 bestaansjare 🎉
•⁠ ⁠⁠ons vier fees oor die uitstorting van die Heilige Gees 2000 jaar gelede
•⁠ ⁠⁠na die erediens kuier ons saam en volg die SkaapSpitEte opskep om 11:30 - onthou bring jou eie eetgerei en drinkgoed saam en bring gerus ‘n poeding of vla om te deel met jou tafel.

Kinders is saam met ouers in diens
Tieners afsluiting 18:30-19:30 in Kuierarea

📍 9 Napierstraat Blanco

https://whatsapp.com/channel/0029Vb7WGvI297574soEB42s/188
21/05/2026

https://whatsapp.com/channel/0029Vb7WGvI297574soEB42s/188

Follow Blancogemeente George's WhatsApp channel. Welkom by Blancogemeente George se amptelike kanaal. Hier deel ons weeklikse nuus, dankbare geleenthede en woorde van hoop. Stap saam. Kuier saam ☕️. Aanbid saam 🙌🏻. Leer saam 📖. Dien saam 🌍. Gee saam om 🤗. Bly ingelig. Ons is ‘n gestuurde familie, meer en meer soos Jesus.. Join 298 followers for the latest updates.

Address

9 Napierstreet, Blanco
George
6531

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 10:00

Website

http://www.youtube.com/@Blancogemeente, https://www.instagram.com/blancogemeente/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blancogemeente George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share