12/08/2016
12 Augustus 2016 – Winterkleure
Die winter getuig van U, Here. Teen die donker takke staan die sitrus heldergeel en oranje uit. Ek wil die mooi, die goeie raaksien! Amen.
Gebed vanaf die Augustus 2016 Gebedskalender.
Beskikbaar op ons webblad - www.leef.co.za
Foto geneem deur: Tanja Vermeulen