Bergsig Jeug

Bergsig Jeug 'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Dagboek solank die datum sodat jy nie Imagine 2026 mis nie!
26/02/2026

Dagboek solank die datum sodat jy nie Imagine 2026 mis nie!

Hier is jou geleentheid om Valentynsdag spesiaal te maak 😁 vir jou kinders en vir julle as ouers om die aand af te vat! ...
09/02/2026

Hier is jou geleentheid om Valentynsdag spesiaal te maak 😁 vir jou kinders en vir julle as ouers om die aand af te vat! 🥳

Deelname is gratis.
Die geleentheid vind plaas by BLANCO GEMEENTE.

Skakel Marené Pretorius⁩ (0763039293) om jou kind(ers) se plek te bespreek.

Wat 'n naweek vol heilige hoogtepunte!Bergsig Jeug het saam met Blanco Gemeente en George-Suid Gemeente die Karoo-berge ...
08/02/2026

Wat 'n naweek vol heilige hoogtepunte!

Bergsig Jeug het saam met Blanco Gemeente en George-Suid Gemeente die Karoo-berge by De Hoek laat weergalm met baie lag, pret en bowenal lofsang en aanbidding.

Mag elkeen wat dit meegemaak het se lewens die Groot Storie vertel van God se wonderlike doel met ons!

Ons tieners is Sondagaande van 17:45 bymekaar.Kom kuier saam en aanbid ons Hemelse Vader.Ons Bybelreis stap hierdie kwar...
18/01/2026

Ons tieners is Sondagaande van 17:45 bymekaar.
Kom kuier saam en aanbid ons Hemelse Vader.

Ons Bybelreis stap hierdie kwartaal deur Efesiërs, vanaand met die fokus op hoe die Heilige Gees ons die regte toerusting gee om sterk te bly.

15/01/2026

Sondagoggend is ons wegspring met die Kinderkerk!
Ons sien uit om God met ons stemme en ons harte te eer 😃

24/12/2025

Ons Kersdag-eredienstye is anders as die gewone Sondag-tye:
Informele diens 08:00
Klassieke diens 09:30

Ds. Rudolph Grobler lei beide eredienste.

Bring jou familie, nooi jou bure en gaste - en kom deel in die vreugde van Jesus se geboorte!

17/12/2025

As jy môre-aand in die George-omgewing is, kom sokkie saam met die Heroldsbaai Stranddiens-span!
Lekker 80's vibes 🥳 🤩

11/12/2025

Kom kuier op Heroldsbaai!
Die Stranddiens-span is slaggereed vir 'n week van pret en groei.

15 - 22 Desember

Sien jou daar!

Die Stranddiens Pretmyl is vir jonk en oud - rustige stappers en fikse atlete! Solank jy aan die beweeg bly.
30/08/2025

Die Stranddiens Pretmyl is vir jonk en oud - rustige stappers en fikse atlete! Solank jy aan die beweeg bly.

23/08/2025

Spesiale gasspreker môreaand by Jeug! 😁
Dalk is daar 1 of 2 vars feite wat jou brein uitdaag 🤓

25/07/2025

Sien jou Sondagaand vir die wegspring van 'n groot reis in tyd!

27 Julie
17:45

Address

George
6529

Opening Hours

17:45 - 19:15

Telephone

+27729517687

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergsig Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share