St. Mary the Virgin Anglican Church Blanco

St. Mary the Virgin Anglican Church Blanco Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from St. Mary the Virgin Anglican Church Blanco, Religious organisation, Montagu Street, George.

10/09/2026
Ons Moeders Unie sluit vroue maand af met n genotvolle geseënde middag. Dankie aan die Moeders Unie vir julle getroue to...
30/08/2026

Ons Moeders Unie sluit vroue maand af met n genotvolle geseënde middag. Dankie aan die Moeders Unie vir julle getroue toewyding en Geestelike leiding aan alle vroue.

Veelsgeluk aan ons oudste Lidmaat Aunt Katy Davids met haar 95ste verjaarsdag. Dankie aan die kinders, kleinkinders en a...
26/08/2026

Veelsgeluk aan ons oudste Lidmaat Aunt Katy Davids met haar 95ste verjaarsdag. Dankie aan die kinders, kleinkinders en agterkleinkinders wat saam met Aunty Katy ons Eucharist bygewoon het op hierdie spesiale verjaarsdag.

23/08/2026
16/08/2026

Groot dank aan St Alban's Brigade wat ons spesiale diens van die "Turning of the Sod" kom opgehelder het met pragtige musiek. Dankie ook vir die belangstelling in die Brigade wat julle by ons jeug kom aangewakker het.

Address

Montagu Street
George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 10:00

Telephone

+27842675224

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St. Mary the Virgin Anglican Church Blanco posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to St. Mary the Virgin Anglican Church Blanco:

Shortcuts

Share