HIS HEART

HIS HEART HIS HEART is a spiritual renewal movement, endeavoring to inspire Christians to reflect the heart of Jesus Christ to the destitute and suffering.

30/05/2026

Jy is ’n meesterstuk.
Kyk na die volledige radio-uitsending wat regstreeks by die Heartbeat FM-ateljee in George opgeneem is. Hierdie boodskap handel oor hoe ons seer en ’n gebrek aan identiteit veroorsaak dat ons op ’n katterige, growwe manier leef—ver onder dit wat God vir ons beplan het.

Heartbeat FM has truly been a powerful Kingdom light — broadcasting the Gospel of Jesus Christ 24/7, reaching the lost, ...
29/05/2026

Heartbeat FM has truly been a powerful Kingdom light — broadcasting the Gospel of Jesus Christ 24/7, reaching the lost, encouraging the faithful, and inspiring those who need hope.

Thank you, Avril Abram Ahrends and family, for holding onto the vision and being willing to pay the price. Thank you to the staff, Peter Jaftha, Ps Christo Nel, every presenter, every church, every business, and both local and national government partners who support this Kingdom endeavour.

And lastly — but certainly not least — thank you to our listeners. You have become part of our Heartbeat family, and without you, none of this would be possible.

As our MD always says:
“The best is yet to come.”

24/05/2026

Kan ’n ontmoeting met die Heilige Gees jou in één oomblik vrymaak van depressie, angs, self‑skade en selfmoordneigings?

22/05/2026

Michael Lindt
Sy Storie vir Jesus se Glorie
’n Intieme gesprek vol eerlikheid, pyn en wonderwerke. Michael deel oor onverdiende genade, sy suster se selfmoord, die stryd van roem, en hoe God elke mislukking in ’n meesterstuk verander het. ’n Lewensverhaal wat wys dat elke wolk ’n silwer rand het — en dat Jesus altyd die laaste woord het.

Today’s line up on Heartbeat FM
20/05/2026

Today’s line up on Heartbeat FM

Soms voel dit asof die sogenaamde deurbraak net nie wil kom nie. Dit voel of geluk en sukses altyd net één tree voor ons...
18/05/2026

Soms voel dit asof die sogenaamde deurbraak net nie wil kom nie. Dit voel of geluk en sukses altyd net één tree voor ons uit bly — naby genoeg om te sien, maar nooit naby genoeg om vas te vang nie.

Maar die waarheid is: die lewe is ’n konstante worstelstryd. En baie keer d**k ons deurbraak is ’n eindpunt — ’n plek waar alles uiteindelik regkom, waar voorsiening vloei en waar geluk vasval.

Maar my ervaring is anders:
Ware deurbraak is om die realiteit van die volmaakte werk van die kruis te verstaan én te leef, selfs wanneer die teenoorgestelde realiteite in ons lewens teenwoordig is.

Jesus sê:
“In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed — Ek het die wêreld oorwin.”
(Johannes 16:33)

Ons wag dikwels dat die verdrukking moet weggaan… maar Paulus herinner ons:

“Ons wandel deur geloof en nie deur aanskoue nie.”
(2 Korintiërs 5:7)

Dit beteken:
Ons leef nie volgens omstandighede nie.
Ons wag nie vir perfekte toestande om God te vertrou nie.
Ons weerstaan die vyand terwyl ons nog hier is.

Ons fokus is om verbonden te bly aan die Wynstok — Jesus en om vrug te dra in ons aardse roeping, al voel die seisoen droog.

Want:

“Hy wat in ons is, is groter as hy wat in die wêreld is.”
(1 Johannes 4:4)

Dit is deurbraak:
Nie wanneer alles verander nie,
maar wanneer Christus in ons sterker praat as alles rondom ons.

With Michael Lindt – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
17/05/2026

With Michael Lindt – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

Address

67 York Street
George

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HIS HEART posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to HIS HEART:

Share